Willem Hendrik van der Merwe, b12 (13) c5

Is your surname van der Merwe?

Connect to 22,663 van der Merwe profiles on Geni

Willem Hendrik van der Merwe, b12 (13) c5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Willem Hendrik van der Merwe, b12 (13) c5

Birthdate:
Birthplace: Cape, South Africs
Death: 1795
Drakenstein
Immediate Family:

Son of Hendrik Willemsz van der Merwe, b14 and Maria van der Merwe, b6
Husband of Hendrina van der Merwe, b2c9d8
Father of Maria Sophia Opperman
Brother of Maria van der Merwe, b12 (13) c6; Schalk van der Merwe, b12 (13) c7 and Jacob van der Merwe, b12 (13) c8
Half brother of Elsje Schmidt; Catharina Margaretha van der Merwe, b12c2; Hendrik van der Merwe, b12 (13) c3 and Aletta Sybilla du Toit, b12c4

Managed by: Private User
Last Updated:

About Willem Hendrik van der Merwe, b12 (13) c5

  • Reference no.: MOOC8/10.38
  • Testator(s):
  • Hendrik van der Merwe
  • Maria Tik
  • 8 December 1762 Verclarende opgem:e weduwe en boedelhoudster ook dat zij aan wijlen haar opgem:e man Hendrik van der Merwe op sijn begeerte hadde belooft aan ieder der in den hoofde deeses aangehaalde kinderen, een slaaf te sullen geeven, weshalven dan ook de volgende slaven onder de meergem:e kinderen ongetax:t zijn verdeelt, omme aan hun in vollen eijgendom te behooren, namentl: aan Hendrik van der Merwe een slave jongetje gen:t Titus van de Caap aan Aletta Sijbilla van der Merwe een slave mijd gen:t Sara van de Caap aan Willem Hendrik van der Merwe een slave jonge gen:t Piet van de Caap aan Schalk van der Merwe een slave jonge gen:t Jephta van Bengalen aan Jacob van der Merwe een slave mijsje gen:t Caatje van de Caap zijnde meede een slave mijsje gen:t Rosetta van de Caap ongetaxeert gebleeven, voor de door opgem:e wed:e en boedelhoudster ter weereld te brengene vrugt

8 jaar oud toe sy pa oorlede is; is dit moontlik dat hy 12 jaar jonger as sy vrou is; in 1965 word die woning op die plaas Doornrivier, 35km van Worcester as Historiese Monument verklaar. Die plaas met sy pragtige ou gewelhuis met sy spierwit ringmuur lê hoog. Doornrivier is een van die oudste plase in die omgewing. Soos baie ander plase is die waarskynlik eers as 'n veepos gebruik, maar toe die aangrensende Dasboschrivier in 1754 uitgegee is, word de plaats van Willem van der Merwe' reeds as sy noordelike grens genoem. Later kom dit in die besit van Willem Hendrik van der Merwe en volgens die inskripsies op die voorgewel is die huis in 1790 deur hom gebou, want nie alleen kom die datum daarop voor nie, maar ook sy voorletters en die van sy vrou, Hendrina. Die huis in in 'n T-vorm gebou en is nie alleen een van die mooiste in die omgewing nie, maar ook werklik tiperend van die ou boerewonings. die voorgewel word gekenmerk deur twee gegroefde pilasters en die holbolsygewels deur die swaar geboetseerde driehoekige kroonstukke. Die mure, 76 cm dik, is van getrapte klei en die dak was oorspronklik van rogstrooi. Van die stoep betree mens direk die ruim voorhuis, aan werskante waarvan 'n slaapkamer is. Agter is die groot kombuis waarin die ou vuurherd een hele muur beslaan en waar die groot balk waaraan die kospotte gehang het, nog te sien is. Willem Hendrik het sy vrou vir baie jare oorleef met sy dood het sy dogter wat met du Plessis getroud was, in besit van die plaas gekom. Op 4.7.1831 is die hele plaas op die naam van haar 2de man J.D. Opperman, getransporteer. 4 jaar later (1835) word die plaas die eiendom van Willem Hendrik du Plessis, seun van die vorige eienaar. Hoewel gedeeltes van die oorspronklik plaas in die verloop van tyd verkoop is, is die ou plaaswoning met 'n aansienlike stuk grond daarom reeds vir ses geslagte in besit van die du Plessis familie

view all

Willem Hendrik van der Merwe, b12 (13) c5's Timeline

1754
February 17, 1754
Cape, South Africs
February 17, 1754
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1778
June 14, 1778
Worcestor, Cape of Good Hope, South Africa
1795
1795
Age 40
Drakenstein