![](https://assets11.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1705959602)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1705959602)
Tydens die doop NGK Bloemfontein 23 Maart 1873, is die getuies:Willem Christiaan Jacobus Oosthujizen en Johanna Maria Magdalena Oosthuizen.
Tydens die huwelik Oosthuizen/Engelbrecht, NGK Brandfort 21 Junie 1892, is die bruidegom 'n 22-jarige jongman, 'n veeboer van Kaalspruit en die bruid 'n 19-jarige jongdame van Pelzerskraal, Winburg.
Tydens die huwelik Oosthuizen/Steyn, NGK Thaba 'Nchu 2 November 1903, is die bruidegom 'n 31-jarige wewenaar , 'n boer van Kaalspruit en die bruid 'n 18-jarige jongdame van Steynspruit.
Testament te Holpan, Winburg 1942
1873 |
January 3, 1873
|
Distrik Boshof, South Africa
|
|
March 23, 1873
|
Boshof, Lejweleputswa District Municipality, Free State, South Africa
|
||
1893 |
March 26, 1893
|
Brandfort, Oranje Vrystaat
|
|
March 27, 1893
|
Brandfort, Oranje Vrystaat
|
||
1895 |
November 5, 1895
|
Brandfort, Oranje Vrystaat
|
|
1905 |
June 4, 1905
|
Brandfort, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|
|
1908 |
November 22, 1908
|
||
1910 |
November 8, 1910
|