Matching family tree profiles for Willem Abraham Abraham (Abram) Swanepoel
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Willem Abraham Abraham (Abram) Swanepoel
Deelgeneem aan die Slag van Bloedrivier.
Inventaris van alle zodanige goederen en effecten als er door wylen Johannes Jochemus Swanepoel en Cicilia Anna Coetzee in gemeenschap bezeten en door eerstgem: ab intestato met er dood ontruimd en nagelaaten, mitsgaders heden opgenomen en bevonden te bestaan in
...
Erfgenaamen
- Anna Cicilia Swanepoel gehuwd met Anthonie Willem Esterhuizen, gebooren op den 23 Sept:r 1779
- Johannes Jochemus Swanepoel gebooren op den 30:e Mey 1786
- Dirk Jacobus Swanepoel geboren op den 15:e Augustus 1788
- Cornelia Geertruida Swanepoel gehuwd met Joh:s Wilhelm Riekert, geboren op den 9:e Sept:r 1790
- Cornelis Johannes Swanepoel geb: mede op den 9:e Sept:r 1790, zynde een van tweelingen met de voorige
- Maria Sabella Swanepoel gehuwd met Johan Joachem Wilke, geb: den 20:e Mey 1793
- Cicilia Margaretha Swanepoel gehuwd met David Schalk van der Merwe Roelofz:, geb: op d: 4:e Dec:r 1795
- Catharina Johanna Elisabeth Swanepoel geboren op den 18:e Octo:r 1798
- Jan Stephanus Swanepoel geboren op den 30:e Juny 1801
- Willem Abram Swanepoel geboren op den 18:e December 1803
Aldus gedaan en g’inventariseerd ter plaatze de Twee Fonteinen in leening bezeten door Francois Joh:s du Pré, op Donderdag den 29:e Mey 1817 volgends op en aangeeven van Cicilia Anna Coetzee wed:e wylen Joh:s Jochemus Swanepoel voormeld ...
Ende zulks geschied door my ondergeteekende Landdrost van Graaff Reinet, ten byweezen van d’ edelen Hendrik Adriaan Meintjes en George Fredrik Enslin als getuigen
Voor d’ opgaave: is dit merk + door de wed:e J:J: Swanepoel voormeld, eigenhandig nedergezet
H:A: Meyntjes
G:F: Enslin
A: Stockenstrom, Lan:
- Reference no.: MOOC8/33.15 on http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F33.15&f...
______________________________________________________
Notas deur David Abraham Swanepoel
Die persoon is opgeneem in Visagie se boek [1]. Hy maak nie melding van sy deelname aan Bloedrivier nie en weet nie aan watter trekgeselskap hy deelgeneem het nie en wat sy vertrekdatum was nie, behalwe dat hy reeds in 1840 in Natal was. As hy aan die slag deelgeneem het, was hy uiteraard reeds in 1838 daar. Volgens aangehaalde bronne is hy in 1863 steeds in Natal.
Die Geni-projek wat aan die Slag van Bloedrivier toegewy is, noem hom wel [2].
Smartmatch profiele wat gedeeltelik in MyHeritage besigtig kan word, maak melding van sterfdatums in 1830 en 1844 en wel te Prince Albert in die Karoo. Die jaar 1830 is natuurlik onmoontlik, en selfs 1844 onwaarskynlik. Daar is Voortrekkers terug Kaap toe, maar waarom sou iemand wat al die dapperheid aan die dag gelê het weer teruggaan? Daarby gee hierdie profiele ‘n ander eggenote aan, so ek dink dis ‘n kwessie van profielvermenging.
Bronne:
1. Jan C. Visagie. 2010. Voortrekkerstamouers 1835-1845. Tweede uitgawe. Pretoria: Proteaboekhuis.
2. https://www.geni.com/projects/Battle-of-Blood-River-Slag-van-Bloedrivier/2621
Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf. Bespiegelings en menings moenie as feite oorgedra word nie.
Willem Abraham Abraham (Abram) Swanepoel's Timeline
1804 |
December 18, 1804
|
Roggeveld, Ceres, Cape Province, South Africa
|
|
1805 |
January 13, 1805
|
Southern Paarl, Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
|
|
1823 |
March 12, 1823
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1825 |
January 3, 1825
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1827 |
November 3, 1827
|
||
1830 |
March 1, 1830
|
Suid Afrika
|
|
1832 |
March 21, 1832
|
Cape Colony
|
|
1834 |
July 11, 1834
|
||
1836 |
September 27, 1836
|
Pietermaritzburg, Natal, South Africa
|