Willem Daniel Swart

Is your surname Zwarts?

Connect to 686 Zwarts profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Willem Daniel Swart

Hallo Daan

Jong, ongelukkig kan ek nie van veel hulp wees nie. Jeanetta Jacoba SWART * 17.12.1863 d.v. Willem Daniel SWART * 9.12.1831 en Regina Frederika Margaretha BEUKES * 13.2.1835. Haar eggenoot is nog ongekoppeld op my databasis.

Die einste Maria Magdalena Margaretha SWART wie se doop jy gestuur het - BAIE dankie daarvoor - het in die huwelik getree en toe word haar van SWARTS in die huweliksregister gespel.

Met die doop van nog 'n seun, Johannes Jacobus Petrus, was die egpaar se van as SWARTZ in die doopregister gedokumenteer. So onder watter van hulle bekend gestaan het, is op hierdie stadium onbekend.

Nota: Die sterf datum was in 1900. Die skrywe op die dokument lyk soos 1901 maar die dokument was geliaseer 01 Mei 1900 ( Heel bo aan die sterfte kennis). Dan die dokument geteken 31 Maart 1900 ( Onder aan die dokument )

Sterf Kennis: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQ8-73F7-F?i=345&...

view all 17

Willem Daniel Swart's Timeline

1831
December 9, 1831
Clanwilliam, Western Cape, South Africa
1853
October 5, 1853
1854
September 24, 1854
Loskop, Beaufort-wes
1856
February 24, 1856
1857
April 30, 1857
Fraserburg, Cape Colony, South Africa
1859
July 6, 1859
1860
December 15, 1860
1862
April 8, 1862
Carnarvon, Cape Colony, South Africa
1863
December 17, 1863