Willem Jacobus van der Merwe, b2c11d8e5f6

Is your surname van der Merwe?

Connect to 24,490 van der Merwe profiles on Geni

Willem Jacobus van der Merwe, b2c11d8e5f6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Willem Jacobus van der Merwe, b2c11d8e5f6

Also Known As: "Vaal Willem"
Birthdate:
Birthplace: Ceres, Western Cape, South Africa
Death: January 14, 1888 (71)
Vondeling, Fraserburg, Northern Cape, South Africa ("Graveel" (Edema))
Place of Burial: Vondeling
Immediate Family:

Son of Carel Petrus van der Merwe, b2c11d8e5 and Anna Cecilia Christina van der Merwe, Naude, (du Plessis), b3c2d1e4
Husband of Hester Aletta Aletta (Hettie) van der Merwe, b2c1d1e2f2
Father of Carel Petrus van der Merwe, b2c11d8e5f6g2; Arnoldus Christiaan van der Merwe; Christina Johanna Maria van der Merwe; Maria Arnolda Christina Esterhuizen; Willem Jacobus van der Merwe and 3 others
Brother of Carel Petrus van der Merwe; Anna Christina Jooste; Hester Cecilia Carolina Wilhelmina van Wyk; Gerrit Johannes van der Merwe; Maria Magdalena van der Merwe and 1 other
Half brother of Johanna Barendina Vlok, b1c4d3e1; Anna Susanna Naude; Christina Maria Magdalena van der Merwe, b1c4d3e4; Maria Margaretha Bothma Preller, b1c4d3e5; Petrus Johannes Naude and 14 others

Occupation: Boer (Farmer)
Managed by: Private User
Last Updated:

About Willem Jacobus van der Merwe, b2c11d8e5f6

Death Notice: KAB MOOC 6/9/252 73 (1888)

.................................................................

Doopregister van NGK Tulbagh:

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-WYHQ?cat=993682

get: Daniel Petrus vd Merwe, Elsie Maria vd Merwe, Gerrit Johannes Jacobus van Wyk. Onder den Feldcornet Jan Hugo van Koude Bokkeveld

Bygevoeg deur Johan C. Morgenthal

--------------------------------------------------------

Vanaf die boek "Vaal WIllem tot Blink Kerneels" geneem:

Willem Jacobus van der Merwe was in die wandel onder sy tydgenote, bekend as "Vaal Willem", waarom is nie heeltemal bekend nie. Dit kan beweer word dat hy die bynaam gekry het omdat hy baie onsosiaal was. Werk was altyd vir hom belangriker as om besoekers te verwelkom. As jy wou kuier met Vaal Willem moes jy gaan waar hy besig was om te werk.

Vaal Willem was in Ceres gebore en het daar groot geword. Hy het later rondom 1850 saam met sy vrou en kinders na die Fraserburg-distrik getrek.

In 1855 koop Willem die Vondeling plaas op 'n veiling vanaf sy swaer, Nicolaas Vlok, vir 1600 riksdaalders.

Vaal Willem en sy vrou, Hester Vlok, het die Vondeling plaas vanaf 'n onbewerkde stuk land met een kein huisie in 'n voorspoedige boerdery omskep wat in later jare baie suksesvol was. Hulle het in 1865 'n nuwe huis gebou op Vondeling. Hulle was altwee baie harde werkers en het goed met mekaar klaargekom. Na Willem se dood het Hessie en sy kinders voortgegaan met die boerdery.

Vaal Willem, die werkesel, is op 'n 72-jarige ouderdom oorlede en begrawe op Vondeling.

About Willem Jacobus van der Merwe, b2c11d8e5f6 (Afrikaans)

Death Notice: KAB MOOC 6/9/252 73 (1888)

.................................................................

Doopregister van NGK Tulbagh:

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-WYHQ?cat=993682

get: Daniel Petrus vd Merwe, Elsie Maria vd Merwe, Gerrit Johannes Jacobus van Wyk. Onder den Feldcornet Jan Hugo van Koude Bokkeveld

Bygevoeg deur Johan C. Morgenthal

-------------------------------------------------------
Vanaf die boek "Vaal WIllem tot Blink Kerneels" geneem:

Willem Jacobus van der Merwe was in die wandel onder sy tydgenote, bekend as "Vaal Willem", waarom is nie heeltemal bekend nie. Dit kan beweer word dat hy die bynaam gekry het omdat hy baie onsosiaal was. Werk was altyd vir hom belangriker as om besoekers te verwelkom. As jy wou kuier met Vaal Willem moes jy gaan waar hy besig was om te werk.

Vaal Willem was in Ceres gebore en het daar groot geword. Hy het later rondom 1850 saam met sy vrou en kinders na die Fraserburg-distrik getrek.

In 1855 koop Willem die Vondeling plaas op 'n veiling vanaf sy swaer, Nicolaas Vlok, vir 1600 riksdaalders.

Vaal Willem en sy vrou, Hester Vlok, het die Vondeling plaas vanaf 'n onbewerkde stuk land met een kein huisie in 'n voorspoedige boerdery omskep wat in later jare baie suksesvol was. Hulle het in 1865 'n nuwe huis gebou op Vondeling. Hulle was altwee baie harde werkers en het goed met mekaar klaargekom. Na Willem se dood het Hessie en sy kinders voortgegaan met die boerdery.

Vaal Willem, die werkesel, is op 'n 72-jarige ouderdom oorlede en begrawe op Vondeling.

view all 12

Willem Jacobus van der Merwe, b2c11d8e5f6's Timeline

1816
November 30, 1816
Ceres, Western Cape, South Africa
1842
January 13, 1842
Fraserburg, Namakwa, Northern Cape, South Africa
1845
March 21, 1845
1856
1856
Vondeling, Fraserburg, Namakwa, Northern Cape, South Africa
1862
April 3, 1862
1888
January 14, 1888
Age 71
Vondeling, Fraserburg, Northern Cape, South Africa
????
????
????