Matching family tree profiles for Zacharias Blomerus, d2e6
Immediate Family
-
daughter
-
son
-
sister
-
brother
-
stepmother
About Zacharias Blomerus, d2e6
'BLOMERUS Zacharias
Zacharias Blomerus van Stockholm Swede gebore 1860 oorlede 13-5-1835 te Swellendam. Hy was in diens van die V.O.I.C. Volgens oorlewering was hy in 1782 as skeepskaptein onderweg na die Ooste. Met sy aankoms in Tafelbaai was hy ernstig siek en was die verwagting dat hy sou sterf. Die boot moes egter verder seil en is hy aan wal gesit.
Getroud 14-4-1782 te Caledon met Catharina Elizabeth Visagie. Hulle het 8 kinders. Hertrou 8-3-1807 met Elizabeth Margaretha Joubert, weduwee van Filippus Poggenpoel.
B1 Anna Gertruida Blomerus geb.4-4-1784, getroud met CJ van den Litch
B2Arie Erasmus Blomerus geb.1-2-1786, getroud met Elizabeth Christina Grove
B3.Jacobus Johannes Blomerus geb.1-2-1789. Trou in 1815 met Anna Christina Moolman
B4.Maria Alida Blomerus geb.11-4-1790.getroud met F Weisner
B5.Cathrina Elizabeth Johanna Blomerus geb.20-10-1792.getrod met HJ Swart
B6.Zacharia Christina Blomerus geb.23-3-1794
. B7.Hester Anna Blomerus geb.1799. getroud met MA Sieberts
B8.Elizabeth Dorktina Blomerus geb.16-7-1802.getroud met DC Uys
Bydrae Hendrik Wessels Blomerus
Zacharias Blomerus, d2e6's Timeline
1881 |
May 16, 1881
|
Britstown, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
|
|
1912 |
July 5, 1912
|
||
1915 |
December 4, 1915
|
Britstown, South Africa
|
|
1935 |
May 6, 1935
Age 53
|
Britstown, Pixley ka Seme District Municipality, Northern Cape, South Africa
|