Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Afrikaners is Plesierig: OP Geni Vakansie

Project Tags

Wil graag die Afrikanders projek uitbou. So hierdie is nou 'n nuwe project om die wat op vakansie is by aan te heg.

As U hier by hierdie projek geheg is wil ons u vra om te help. Mense het tien teen een duplikate vir van u profiele wat pivaat gestel is. Verwyder uself maar want u is nou duidelik nie meer op vakansie nie. Besoek u 'Merge Centre' en help ons deur privaat gestelde profiele vir voorgeslagte publiek te stel.

Van laas keer wat u hier was het Geni so klein bietjie verander.. Miskien vooruit gegaan. Kontak maar graag vir Daan of Judi ons huidige Afrikaanse kuratore of Sharon en June vir die wat engels verkies, om enige probleme of frustrasies wat u mag ervaar te bespreek. . Ons help graag.

Those who have been linked here rather than on our English sister Project and who prefer an English ear, please feel free to contact June, Donovan or Sharon. We will be glad to help where we can.