Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Project Tags

Top Surnames

view all

Profiles

Erasmus grafte te Koppies, Vrystaat http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=721951

Helena Maria Erasmus: gebore op 20 Sept 1878 getroud met Johannes Christoffel Potgieter te Heilbron, FS, op 15 Des. 1896 Oorlede op 4 Mar 1948 begrawe te Petrussteyn. Subject: Re: Helena Maria Erasmus Subject: Re: Helena Maria Erasmus

Dear Francois,

Daniël Jacobus Elardus Erasmus is your 6th cousin once removed's husband's nephew.

View the full relationship path: http://www.geni.com/c/d9ee5d52e99c5306714c72697211041b5440976a

View all of your recent relationship paths: http://www.geni.com/c/d9ee5d52e99c5306714c72697211041b5440976a?u=%2Fpaths

- The Geni Team

Hi Naude,

Ek is nie bewus van enige Potgieters in die familie nie.

As jy dalk vir my kan se wat Helena Erasmus se pa se naam was kan ons dalk opspoor van watter Erasmusse hy familie is. Die area waar hulle vandaan kom sal ook help.

Groete

Danie

Nee, jammer verseker nie direkte familie van my nie.

Die enigste Maria Erasmus wat ek van weet was getroud met Generaal Daniel Jacobus Elardus Erasmus van die plaas Grootfontein in die distrik Pretoria.

As ek tyd kry sal ek in die geslagsregister gaan kyk of ek iets kan opspoor, maar ek sal dit eers op die plaas moet gaan haal.

Sterkte met jou soektog, sal jou laat weet as ek iets kry.

Groete

Danie Erasmus