Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Mense van Vergenoeg(d), Zeerust / Marico

Project Tags

view all

Profiles

  • Margaretha Wilhelmina Priddle (1882 - 1967)
    PRIDDLE branch = a1b5c3 ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Sertifikaat van Lidmaatskap van die Ne...
  • Johanna Catharina van Staden (1813 - 1895)
    d5 Pieter Schalk = Tulbagh 30.4.1784 x Kaapstad 14.10.1804 Johanna Catharina LOTTER e5 Johanna Catharina * 4.10.1813 = Graaff-Reinet 12.12.1813 x Uitenhage 12.5.1833 Thomas Philippus VAN STADEN
  • Maria Catharina Viljoen, b3 (c.1816 - 1900)
    Begraafplaas op Sameul HARMAN [Virrie] 0834213446 en Estelle se plaas se posisie:-25 Deg 35' 32" S; 26 Deg 1' 22" OPosisie by die grafte van Johannes Willem VILJOEN en sy vrou Maria Catharina VILJOEN g...
  • Johanna Catharina Roestorff, A1b2c4d1e6f5g3 (1875 - 1923)
    Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004.Bladsy 59PELTZER lyn = a1b2c4d1e6f5g3Johanna Ca...
  • Kmdt. Johannes Willem Viljoen (1812 - 1893)
    DN 342 “SA Genealogies” vol 13, Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2006”b4c2d2e9f2 - Johannes (Jan) Viljoen born 14 5 1812 Jan Viljoen (There is a lot of discrepancy over his birth date - 1815...

Die projek is vir die mense van Vergenoeg(d), Zeerust / Marico. Enige persoon wat daar gebore, gewoon en / of daar gesterf het mag by die projek gevoeg word.

Johannes Willem (Jan) VILJOEN, b4c2d2e9f2, oorspronklike eienaar van die plaas Vergenoeg, Marico. Gebore 14 MEI 1812, Uitenhage, Kaap, oorlede 30 MAART 1893 op die plaas Vergenoeg, Zeerust, Marico. Hy is op die plaas begrawe.

William Henry Edward BROOKS, gebore 20 MEI 1875 te Okiep, Kaap, oorlede 22 SEP 1960 op die plaas Vergenoeg, Zeerust.

Margaretha Wilhelmina BROOKS gebore PRIDDLE, gebore 1882, oorlede 1968. Vrou van William Henry Edward BROOKS, gebore 1875.

Albert Edward BROOKS, gebore 31 JAN 1919 op die plaas Vergenoeg, Zeerust, oorlede 5 DES 2011 op die plaas Vergenoeg 274, Zeerust.

Johanna Catharina PELTZER (PELSER), a1b2c4d1e6f5g3, gebore MEI 1875 / 15 JUL 1875, oorlede 20 NOV 1923 op die plaas Vergenoeg 89, Marico.

Johanna Magdalena BROOKS (PELZER), a1b2c5d5e8f1g1h1i6, vrou van Albert Edward BROOKS. Gebore 13 NOV 1929 te Lucerne, Marico, oorlede 11 JUN 2006 op die plaas Vergenoeg 274, Zeerust.

John William Henry BROOKS, gebore 6 JUN 1911, oorlede op die plaas Vergenoeg, Zeerust op 25 MAART 1937. Seun van William Henry Edward BROOKS.

Karel Johannes PELTZER, a1b2c4d1e6f5, gebore 7 NOV 1847 / Winburg 30 NOV 1846 vlg. sy aanneming in Rustenburg NHK op 29 MAR 1866, boer van Vergenoegd, Groot Marico tydens ABO, oorlede 13 NOV 1919 op die plaas Vergenoegd, Marico.

Maria Catharina MESSER, b3, vrou van Johannes Willem (Jan) VILJOEN, gebore 1816, Uitenhage, Kaap, oorlede 1900 op die plaas Vergenoeg, Marico. Sy is op die plaas begrawe.

Petrus Cornelis Jacobus PELTZER, b2c4d1e6, Voortrekker, gebore 31 OKT 1814, oorlede 11 NOV 1897 op die plaas Vergenoegd, Marico.