Aim of Project/Behoefte van projek
- To add profiles on Geni who played a role or lived,been born or died in Rustenburg
- Om alle Geni Profiele wat 'n rol in die ontstaan van Rustenburg gespeel het, daar gebore, gelewe en gesterf het by die projek te voeg.
- Will be translated as we go on/ Sal vertaal word soos ons aangaan. Bron -Die geskiedenis van Rustenburg vanaf 1840 -1940 Source -Die Geskiedenis van Rustenburg vanaf 1840-1940 - 100 years
Vir materiaal oorgeneem uit die argiewe, aktekantore en vroeere publikasies, dank en erkenning aan outeurs, uitgewers en instellings, en ook vir hulle goedgunstige toestemming daarvoor. Dank ook aan private persone en instellings wat histories-belangrike inligting, portrette, fotos en dokumente aan skrywer beskikbaar gestel het vir opname in hierdie boek. Die inhoud van hierdie publikasie spreek vir sigself aan die lesers en navorsingstudente. klles gaan oor die geskiedenis van die dorp en distrik van Rustenburg vanaf sy stigting en die van boereplase aan die einde van die Groot Trek by 1840 tot ongeveer die jaar 1940 For material taken from the archives and early publications authors, thanks and aknowledgement for historic impotant evidence, photos, and documents to the author that made this product available. This research speaks for itself in so far as the readers and research students regarding the history of the town, Rustenburg and the farms since its excistance up to the end of the Great Trek in ca 1940
Names van die 1830 Verkenningstog/Names of the 1830 exploring group
- Comelis Meyer
- Willem Petrus (Piet) Meyer, broer van Comelis Meyer
- Abraham Care1 Greyling, skoonseun van Comelis Meyer
- Pieter Jacobus Greyling, broer van Abraham C. Greyling
- Johan Hendrik de Lange (genoem Hans Dons) In 1834 verken hy Natal saam met Uys
- Philip Rudolph Botha
- Willem Abraham Bester
- Paul Dirk Bester
Nederduitsch Hervormde Gemeente Rustenburg 1850 - 1950
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSJG-GVG7?i=714&ca...