

Die projek se doel is om die name van die groep Voortrekkers wat saam met Piet Retief vermoor is op 6 Februarie 1838 deur Dingane en sy Zulu volgelinge te lys.
Ter gedachtenis aan P. Retief en 70 burgers vermoord door Dingaan op 6 Feb. 1838.
(In memory of P. Retief and 70 citizens murdered by Dingane on 6 Feb. 1838)