Start your family tree now Is your surname Van Taak?
There are already 11 users and 305 genealogy profiles with the Van Taak surname on Geni. Explore Van Taak genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Van Taak Genealogy and Van Taak Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Create your Family Tree.
Discover your Family History.

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!
view all

Profiles

About the Van Taak surname

Die stamvader Willem van Taak het drie kinders gehad, nl. Theodora (B1), Pieter (B2) en Anna Sophia (B3). Al die van Taaks is afstammelinge van Pieter.

Willem VAN TAAK (VAN TAACK) * c 1692, ≈ Stellenbosch 26.03.1715 seun van John VAN TAACK en Theodora MANDT. Hy immigreer 1710 vanaf Deutekom (Doetinchem) in Nederland en beklee verskeie administratiewe poste onder die VOC; Gedurende 1715 word hy aangestel as assistent en sekretaris van Stellenbosch en Drakenstein. In 1716 word hy Eerste klerk van die politieke raad en sekretaris van die raad van siviele- en huweliksake; Hy is bevelvoerder van ‘n ekspidisie wat 14 Feb 1721 uit die Kaap vertrek, (hul bereik hul bestemmig by Delagoabaai Mosambiek op 29 Maart 1721) om die baai te beset en toegang te verkry tot die legendariese goudmyne wat die Here XVII in die omgewing vermoed. Hy sterf op † 31.05.1721 aan Delagoa-koors by Delagoabaai

x Stellenbosch 14.07.1715 Emma (Emmetjie) Martha VAN DER BIJL * “Babylons toren” Drakenstein; c1693; ≈ 09.08.1693 Babylon’s Toren, Cape Town South Africa; † Stellenbosch 22.09.1728. (d.v. Pieter VAN DER BIJL ≈ Overschie 01.01.1661 † 09.10.1723 en x29.08.1688 Anna Sophia BOSCH ≈26.06.1672 † 17.03.1701). {EMvdB xx Stellenbosch 10.06.1725 Willem PAS van Amsterdam x 04.08.1720 met Geertruij Wiederhold)