Aletta Lasya Wiid, SM

Is your surname Greyling?

Connect to 3,375 Greyling profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Aletta Lasya Wiid, SM

Aletta Lasaija GREYLING ook Aletta Laseya GREYLING

PELTZER lyn = a1b1C3

≈ Stellenbosch 4.11.1742

Getuies by doop:-

Jacobus EIKHOF

Lasaija PRUYS

X 10.12.1758 Siwert Jacobsen HVIDT (later WIID) * Kopenhagen, Denemarke 15.4.1730; aankoms 1752 as kuiper aan boord skip Kroonprinses van Denemarke vanaf Indië met speserye † 31.7.1794 te Kaapstad.

Aletta † 15 jaar na haar eggenoot op 25 JUN 1809 en Ω Kuilsrivier.

Sy het 13 kinders gehad met haar man. 7 Seuns en 6 dogters. Almal is in Kaapstad gebore en gedoop, en behalwe vir 3 seuntjies wat klein oorlede is, het die ander 10 in Kaapstad opgegroei en al die voorregte en goeie opleiding van kinders van welgestelde ouers geniet.

Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. bl. 7

Added by Y. DROST, 17 SEP 2012

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Marriage:
Note discrepancies in spelling of names!- WB
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-7SF4-8?person...
Sievert Jacobse Wit Male Aletta Lucia Greiling Female Marriage 10 Aug 1758 Paarl, Cape Province, South Africa

view all 20

Aletta Lasya Wiid, SM's Timeline

1742
October 1742
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
November 4, 1742
Stellenbosch, Cape, South Africa
November 4, 1742
1759
September 30, 1759
1761
January 4, 1761
1762
January 17, 1762
1763
June 28, 1763
1765
January 13, 1765
1766
November 16, 1766