Pieter Johannes Zeederberg, b7

Is your surname Zeederberg?

Research the Zeederberg family

Pieter Johannes Zeederberg, b7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Pieter Johannes Zeederberg, b7

Pieter Hans Zeederberg - 7/9/1812-†12/6/1844, was die seun van die Zeederberg stamvader, Roeloff Abraham Zederderg *1772-1863, wat van Stromstad in Swede afkomstig was. Pieter was 'n Kaapse handelaar wat na Pietermaritzburg gekom het en baie geld in eiendom belê het. Saam met handelaar soos Zietsman, PJ Muller en HL Wicht was hy 'n persoon met deursettingsvermoë wat handel met die Kaap uitgebrei het. Sy broer Roelof Abraham was 'n wynhandelaar en sy suster Siibella Margaretha was met Willem Morkel van Morgenster getroud. Hy is begrawe in die Voorttrekkerbegraafplaas te Pietermarittzburg in perseelnommer 3E. Daar word gesê dat hy 'n goedhartige persoon was wat stelselmatig van sy rykdom afstand gedoen het in latere jare. Twee seuns Berhardus Johannes en Christiaan is ook daar begrawe. Bron: Die Voortrekkerbegraafplaas Pietermaritzburg bladsy 12 - Baken 7


NAAIRS

  • DEPOT KAB
  • SOURCE MOOC
  • TYPE LEER
  • VOLUME_NO 6/9/212
  • SYSTEM 01
  • REFERENCE 9235
  • PART 1
  • DESCRIPTION ZEEDERBERG, PIETER HANS. DEATH NOTICE.
  • STARTING 18840000
  • ENDING 18840000
view all 17

Pieter Johannes Zeederberg, b7's Timeline

1814
September 7, 1814
Cape Town, Cape, South Africa
September 25, 1814
Lutherse Kerk, Cape Town, South Africa
1845
March 25, 1845
Pietermaritzburg, KZN, South Africa
1847
March 10, 1847
Cape Town, WC, South Africa
1848
April 26, 1848
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1851
January 22, 1851
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1852
June 13, 1852
Pietermaritzburg, Natal (KwaZulu-Natal), South Africa
1853
August 28, 1853
South Africa
1855
January 31, 1855
South Africa
1857
October 2, 1857
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa