Johannes Abraham Landman, b2 - place of death

Started by Peter Dennis...Gone fishing! on Monday, June 12, 2017
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 8 posts
6/12/2017 at 11:27 PM

The way his place of death is currently displayed leaves the impression that he was involved in the slagtersnek incident. is there documentary evidence to this fact?

Pieter, ek kan nie vasstel waar hy werklik oorlede is nie. Die "Slagtersnek" is n streek/gebied en het die naam gedra voordat die rebelle daar opgehang is. Hy is waarskynlik in die gebied oorlede en begrawe.
Dit is maar net soos ons sal se "Uitenhage" as n persoon in daardie gebied oorlede is. As jy n werklike plek waar hy oorlede is is jy welkom om dit en die bron te meld.

Ek weet die gebeure om slagtersnek en die mense wat daar opgehang is le swaar op die gewete van party van ons. Ek glo nie ons moet sover gaan om die naam totaal te vermy nie.

Private
6/13/2017 at 1:43 AM

Ek stem saam Dries. Peter I would love to have a place.

Mooi dag.

J

6/13/2017 at 2:21 AM

Dit gaan nie om die gebeure te vermy nie maar om die verwatering van die gebeure deur ander onvervante gebeure daaraan te koppel. Daarom die navraag.

Ek sien sy dogter Martha Maria is op 5/8/1823 getroud en indie "huweliksbevestigingsboek" word gemeld dat sy van Uitenhage distrik is. Ek neem aan dat "Slagtersnek" waarskynlik in die distrik was want die veroordeeldes is ook daar verhoor.

Afhangende van wat uit die bespreking vloei dink ek dat DISTIK UITENHAGE waarskynlik voldoende sal wees:

Die oumense was maar bygelowig en ek glo nie hulle sou n mens werklik op so n GRIESELRIGE plek begrawe nie.
https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-GTWM-S9PJ?i=4&wc=S...

I have altered the place of death. See profile.

Everybody satisfied "? Anybody satisfied ?

J P Weyers
12/19/2021 at 1:21 AM

I agree with Peter if not specific place or date then rather leave out.
Any source for this estimated date of death ?
Why circa 1817 ?
Why not circa 1820 ?

Showing all 8 posts

Create a free account or login to participate in this discussion