
Ek het gewonder hoe Barbara Dinkelmann geredineer het en besluit om myheritage te inspekteur. Toe verstaan ek wat gebeur het. Daar is 'n soortgelyke vdM ook geb 1810 wat toevalig met die Geni profiel gekoppel word.
Ek het sy huwelik met deKlerk en die genealogiese (deV/P sisteem) verwysing gebruik om te besluit wie die korrekte ouers is.