Willem Willemzoon Botha, b2c9 - N B: Please have a look - I have an earlier Baptism Date for [Willem Botha]

Started by Gail Yvette Graham Janse van Rensburg on Monday, May 7, 2018
Problem with this page?

Profiles Mentioned:

Related Projects:

Showing all 10 posts

===Baptism Notice of Willem Botha===[https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-6LW2-LH?i=52&c...]
*Willem Bota
*Baptism 07 Aug 1712
*Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
*Willem Bota
*Catrina Pyl

Good for you Gail. I think it was originally correct but the wrong date slipped in over time.

I have corrected it.

Thank You Dries
:-))

6/27/2018 at 11:57 PM

Willem Willemzoon die seun van Willem Botha en Catharina Pyl is op 4 Januarie 1728 in Paarl / Drakenstein gedoop.

6/27/2018 at 11:59 PM

@ Willem Willemzoon die seun van Willem Botha en Catharina Pyl is op 4 Januarie 1728 in Paarl / Drakenstein gedoop.

6/28/2018 at 12:01 AM

@ Willem Willemzoon is op 1 Maart 1750 met Catharina van Emmenes in Tulbagh NG Kerk getroud

Hi Hans,

dit klink heel interresant. Sou die paartjie dan nog 'n seun gehad het met dieselfde naam.

Het jy dalk daardie batism notice asb?

6/30/2018 at 5:26 AM

Gail,
Stuur jou E-pos adres na hans.ennabotha@gmail.com en dan stuur ek die inligting vir jou
Groete,
Hans Botha

Hi Hans,

dankie ek maak so.

Groete
Gail

Hi Dries, en Hans

Ek het weer na die dokument gaan kyk, het deur die register geblaai tot die eerste bladsy. Tussen al die blaaie, en onder party van die inskrywings, wil dit vir my lyk, die datums is doop datums, en nie geboorte datums nie.

Ek glo die INDEXING op die dokumentasie, is verkeerd.
Rede waarom ek dit noem is, dat INDEXING is deur "Vrywilligers"
So dit is moontlik dat die fout daar le.
Ek self het ander dokumentasie in die verlede al gekry, waar die mense die verkeerde name vir dokumente gee, dus indexing was die probleem.

Baie dankie Hans, dat jy die fout vir my uitgewys het.

Showing all 10 posts

Create a free account or login to participate in this discussion