Adriaan Pieter Johannes van Jaarsveld - Wrong death notice

Started by J P Weyers on Friday, February 19, 2021
Showing all 5 posts

I believe that this profile of Adriaan Pieter Johannes van Jaarveld is link to the wromg parents.
SEE THE DEATH NOTICE OF
Anna Elizabeth van Jaarsveld, b9c9
Adriaan Pieter Johhanes metion inAnna Elizabeth Maree death notice.
The children link to him is wrong as the wife.

Cornelia Maria Sophia Eloff
Cornelia Maria Sophia van Jaarsveld TO
Adriaan Johannes van Jaarsveld
: Adriaan Johannes van Jaarsveld, e1f2

Marie ek stem volkome saam.

Mense vergeet altyd om eers, veral by SA profiele, doodseker te maak van die DVN, maar op so baie is dit mos nou verwyder.

Daarom al die berkeerde merges, ens.

Maar ja, Ek sien daar word daaraan gespook om almal met dieselfde name reg te probeer kry.

Dit word ook verder bemoeilik deur die mense wat MH as bronne neem. My eie MO (modus Operandi) is om net indien daar geen datums by ons is nie, teen die mH te vergelyk en partykeer werk dit wel as ek dan eers op NAAIRS en dan op FT die regte, egte bronne, naamlik boedels, kerk registers en dies meer kan vind. Selde indien ooit egter 100%.

Mooi dag almal.☺

Judi

Leon het gemerge. Hy het my gekontak om so 'n paar verkeerde merges om te swaai. Het groot om verskoning gevra.

Kom ons kyk eers wat gebeur as die merge omgekeer is.

Judi

Marie Vermeulen-Boshoff, Sharon het hierdie bespreking ook ingetrek by https://www.geni.com/discussions/226627?msg=1454799 op 27/2.
Jy sal ook sien in my antwoord direk daarna die verwysing na die verkeerde merge en my omkering daarvan soos getoon onder Revisions.

En die SK ter sprake het inderdaad behoort aan een van die 2 profiele wat verkeerdelik gemerge was.

Sê maar niks dan is daar niks. Het ook probeer regmaak maar besluit twee kan nie aan een gemors werk nie.

J

Showing all 5 posts

Create a free account or login to participate in this discussion