Hervormde of Gereformeerde ?

Started by J P Weyers on Friday, July 30, 2021
Problem with this page?

Participants:

Showing all 8 posts
J P Weyers
7/30/2021 at 4:02 AM
7/31/2021 at 4:23 AM

Phillipp ek hanteer dit as NHK, NG en Gereformeerd. Drie Suster Kerke. Meeste profiele is NG, daar kort nog werk aan die ander 2. Die kerk vorm n groot deel van ons geskiedenis. 'N spilpunt waarom alles gedraai het, vanaf die vroegste tye in die Kaap.

J P Weyers
7/31/2021 at 4:33 AM

Hi added information re the split and origin of Hervormde or Gereformeerde to project.
Before 1842 the use of both were interchangeable. Sometimes Hervormde sometimes Gereformeerde
Interesting the Stellenbosch Church called themselves Nederduitsche Hervormde Gemeente 1696 to 1830 not NG Kerk .
1843 the rift and naming were enforced and then the division created .
From then on in the Cape Colony NGKerk and Transvaal and Orange Free State NH Kerk.

Have a look Churches in South Africa project here on GENI.

Myself a Roman Catholic and Mennonite grandmother.
My mother's family Anglican, Wesleyan ,NH Kerk and NG Kerk.

7/31/2021 at 4:36 AM

Skuus, mis verstaan. Dokument verwys na Nederduitsch Hervormde kerk.

J P Weyers
7/31/2021 at 4:40 AM

Ons almal aanvaar net NG Kerk vanaf 1652 maar nie die volle waarheid nie.
Naam net as Nederduitsche Gereformeerde Kerk of NG Kerk eers vanaf 1842 en eerste NG Kerk sinode 1866.
Albei gebruik in SA voor 1842 geen verskil eintlik nie .

7/31/2021 at 4:49 AM

Korekte benaming is eintlik Nederduitsch Herformde kerk van Afrika. Die groot skeuring het gekom voor die groot trek. Een van die redes vir die uittog. Die Engelse het die NG kerk onder hul duim gehad en ook salarisse betaal en kerke gebou. Die herformers wou niks daarvan weet nie. Die Engelse het nie toegelaat dat hul predikante na hul aankoms in die Kaap na die binneland gaan en hulle teruggestuur na waar hulle vandaan kom. Die Afrikaners het toe predikante ingesmokkel deur Mosambiek. Die sendingkerke was ook baie keer die dekmantel vir die Engelse om die binneland te verken vir minirale ens. Van die "predikers" was Geoloë en Kartograwe en het ook so die inheemse bevolking se guns probeer wen. Baie interresante geskiedenis en ook dan die ontstaan van die Gereformeerde kerk.

Ek sal op n stadium die behoorlike inligting by die projek voeg.

J P Weyers
7/31/2021 at 6:11 AM

Aletha lees wat ek bygevoeg het op projek !
Naam Nederduitsche Hervormde Kerk in gebruik al in 1652 in Kaapstad ,Cape de Godede Hoop.
STELLENBOSCH 1696 : Nederduitsche Hervormde Gemeente .
Want niemand wil die waarheid weet nie .

J P Weyers
7/31/2021 at 6:31 AM

1819 in Nederland is naam verander en toe het die naam twis begin.
Albei name Hervormde of Gereformeerde was in gebruik vanaf 1652 in de Kaap de Goede Hoop of Suidelike Afrika.
Kaapse Sinode in 1842 besluit om slegs die naam Nederduitsche Gereformeerde Kerk te gebruik vanaf daardie datum.
Vanaf 1842 sal Nederduitsche Hervormde Kerk die Kerk wees in Transvaal en OFS.

Showing all 8 posts

Create a free account or login to participate in this discussion