Sharon Hester Adriana van Zyl was nooit met Adriaan Stefanus van den Berg getroud nie. Sy was wel met Adriaan Stephanus Johannes van den (der?) Berg,(22 Maart 1865 – 7 Maart 1928), seun van Paulus (Paul) Johannes vd Berg en Carolina Fredrika Engelbrecht getroud. Adriaan SJ was die neef van Adriaan S (1848 – 1914). Die name van dieselfde vier kinders kom voor op albei se sterfkennisse. As jy dit korrek vind, sal jy dan asseblief help om HA van Zyl te ontkoppel van AS vd Berg se profiel asook sommer sy profielfoto te verwyder. Dankie, George