Stephanus Johannes Petrus Fourie is die seun van Jan Stevanus Fourie en Cornelia Margrieta Oelson. Hy is hier verwar met Stephanus Johannes Fourie ca 1798 gebore te Swellendam en dood en begrawe op Klipkuil Graaff-Reinet. Hy was getroud met Magdalena Oosthuizen gebore op 1 April 1813 te Boesmansrivier, Uitenhage. Dood in 1862 en begrawe op Klipkuil graaff-Reinet. Hulle was my groot-groot ouers
