Willem Andreas Nell - Nageslag van Willem Andries/Andreas Nel

Started by Marco Johan Nel on Monday, December 18, 2023
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 2 posts

Ek het 'n huwelik opgespoor vir Willem Andries Nel op Vryheid 1 Nov 1892 met Magdalena Johanna Catharina White. Ek sien sy sterftekennis en Informasie van sterfte dui daarop aan dat hy wel ongetroud was.
Is dit moontlik dat daar nog 'n Willem Andreas Nel kon wees van dieselfde ouderdom waarvan beide soos per die huwelik rekord aangedui op Jansenville gebore kon wees? Ek heg graag die huweliks rekord hierby vir verdere ondersoek.
Huwelik van Willem Andreas Nel en Magdalena White: https://familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPSB-PJ18

Daar was heelwat Willem Andries of Willem Andreas persone in die Nel geslagte. My databasis wys ek het 'n Willem Andreas Nel gebore 18 Mei 1867, gedoop 30 Junie 1867 en oorlede 9 November 1907 as ongetroude persoon te Grahamstad. Blykbaar het hy aan een of ander geestesiekte gely.

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion