Françoise de Rohan, duchesse de Louden

public profile

Is your surname de Rohan?

Connect to 1,138 de Rohan profiles on Geni

Françoise de Rohan, duchesse de Louden's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Françoise de Rohan, duchesse de Louden

Birthdate:
Death: December 01, 1591 (50-51)
Beauvoir-sur-Mer, Vendee, Pays de la Loire, France
Immediate Family:

Daughter of René I de Rohan, comte de Porhoët and Isabella de Navarra
Fiancée of Jacques of Savoy, 2nd duke of Nemours
Mother of Henri de Genevois and Giacomo di Savoia, Baron, Abbott de Pinerola et Talloires
Sister of Jean de Rohan, Seigneur de Frontenay and René Renatus II de Rohan

Managed by: Ds. Matthys Gerhardus Müller
Last Updated:

About Françoise de Rohan, duchesse de Louden

- https://fr.wikipedia.org/wiki/Fran%C3%A7oise_de_Rohan

https://en.wikipedia.org/wiki/Ren%C3%A9_I,_Viscount_of_Rohan

Gebeurtenisse:

1. Françoise de Rohan was die kleindogter van Jean d’Albret, Koning van Navarre

2. Françoise de Rohan is deur haar tante Koningin Marguerite d’Angouléme vrou van Henry d’Albret, Koning van Navarra laat opvoed

3. De Savoie Nemours: “the title by which Francoise de Rohan was known”

4. Koningin Marguerite het haar dogter Jeanne gebruik om Françoise vir die lewe te bekwaam

5. Jeanne was wreed teenoor Françoise en het haar self geslaan

6. Verligting kom toe Jeanne 1548 trou en Koningin Marquerite 1549 afsterwe

7. Haar afronding van haar opvoeding geniet sy aan die Franse Hof

8. So word ‘n Lady-in-waiting vir Carherine d’Medici

9. Dit was algemeen bekend, dat Jacques(Giacomo) de Savoye Francoise de Rohan se ‘Mistress, Minares” gewees het

10. Jacques de Savoye se geheime relasies is deur Anna D’Este publiek erken

11. Wikipedia stel dit soos volg: She claimed to be the secret wife of Jacques, Duke of Nemours, with whom she had a son, but Nemours denied this and married Anna D’Este

12. Wikepedia stel dit soos volg: She marry in 1557, on parole, the Duke of Savoy, Jacques

13. In hierdie tyd blyk dit, dat sy geboorte gegee het aan hulle tweede buite egtelike kind. Buite egtelik omdat hulle nie ten volle getroud was nie

14. Die protestante se gebruik was om kinders Bybelse name te gee

15. Haar tweede buite-egtelike kind noem sy Giacomo(Jacobus)

16. Nie alleen was Jacobus ‘n Bybelse naam nie, maar ook die persoon om wie se liefde sy so geveg het

17. Maar Jacques het haar verstoot

18. Hierna volg twintig jaar se regsgedinge en kerklike bemiddelinge

19. Ingentaconnect som hierdie saak (The case of Françoise de Rohan vs. Jacques de Savoie: Word versus Honor) soos volg op: It was the most notorious scandals of sixteen-century France. In 1557 she launched a legal battle to get the duke of Nemours, Jacques de Savoie, to recognise their orally-agreed marriage contract and formally recognise the child whom he had fathered with her. Central to Rohan’s case were not only the love-letters Nemours had written to her but also the eye-witness testimonies of her servants, who had overheard their marriage vows and had witnessed their love-making. Nemours’s only defense was his word of honor as a gentleman that no marriage had taken place. The Question is then, what happens to the concept of honor when the spoken words is no longer to be trusted

20. Anna d’ Este se man Francois was Anti-Protestant en word in 1563 deur ‘n Huguenoot vermoor

21. Na die afsterwe van Francois, 2nd Duke van Guise trou Anna d’Este met Jacques de Savoye

22. Met Jacques se troue op 5 Mei 1566 stuur Françoise de Rohan Vincent Petit om namens haar beswaar te maak. Die huwilik ontaard in woede en trane. Met Petit, wat daar en dan in die kerker gewerp word, voltrek Kardinaal de Lorraine die huwelik

23. Anna d’ Este se moeder was ‘n vurige ondersteuner van die Protestanse geloof

24. Sy vrou Anna d’Este het subtiel met die saak van die Hugenote gesimpatiseer

25. Vanweë Jacques de Nemours se uitstaande krygsvernuf was hy op 15-jarige ouderdom ‘n militêre held

26. Jacques was ‘n vurige ondersteuner van die Huis van Guise

27. Soos met die Huis van Guise het hy die Hugenote bestry

28. Oorleef ‘n sameswering teen hom

29. Giacomo word beskyf: As a very handsome prince, courages, pleasant, lovable and approachable, well spoken and a good writer in both poetry and prosa; he dressed impeccable and the younger people at court imitated his style and gestures… He loved al forms of exercise and exelled at all physical activities

30. Jacques se gesondheid het geleidelik, asgevolg van pynlike Gout en Siatica agteruitgegaan

31. Op ouderdom 39 tot 54 jaar het Jacques hom geleidelik van militêre en politieke aktiviteite onttrek

32. Hy was by almal uiters bemind, maar vir vroue onweerstaanbaar!!!

33. Sy bynaam:-The Flower of all Chivalry-Ingestuur Ds. MG Muller

view all

Françoise de Rohan, duchesse de Louden's Timeline

1540
1540
1557
March 24, 1557
1561
1561
1591
December 1, 1591
Age 51
Beauvoir-sur-Mer, Vendee, Pays de la Loire, France