Adriaan Smuts, b1c1d4e8f12

Is your surname Smuts?

Connect to 2,224 Smuts profiles on Geni

Adriaan Smuts, b1c1d4e8f12's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Adriaan Smuts, b1c1d4e8f12

Adriaan Smuts - ~(’’’Baptism’’’) - 1822-11-03 Added by AR Swanepoel

Adriaan Smuts - +(’Death Notice) - 1911-06-07 Added by AR Swanepoel

Grafsteen foto: eGGSA library Gravestones in Klipbank, farm cemetery, ERMELO district, Klipbank 295 IT, Mpumalanga, South Africa - Adriaan Smuts 1911-06-07 Added by AR Swanepoel

Adriaan was gebore in die jaar 1822 . Hy was die seun van Tobias Smuts-274 en Jeanetta Wilhelmina (Versfeld-73) Smuts . Adriaan was die man van Rachel Margaretha (Joubert-3101) Smuts en hulle was die ouers van Willem Francois Smuts, Tobias Smuts en Gideon Wilhelmus Smuts . Tobias sterf in die jaar 1911 en word op die Smuts familie plaas Klipbank, de Emegratie Pad, Ermelo, in die Zuid-Afrikaansche Republiek begrawe . Added by Carl Scheepers

1) As gevolg van Koors is Adriaan na Krugerspost (Lydenburg).

Tobias sy pa bly op Rustplaas. Koors dryf boere na die Hoëveld.

Die regering ruil beeste vir grond by Swazi’s. Adriaan ruil Krugerpost vir Klipbank en Nooitgedacht naby Bethal van Koos Burger.

Adriaan trek in 1865 na die Hoëveld na Klipbank, Ermelo distrik. ‘n W Steenkamp (Welgelegen) en ene Joubert (te Poortjie, huidig Uitkomst) was reeds daar.

Klipbank was die eerste eiendomplaas wat uitgemeet (4 bakens, 1 uur op perd se stap uitmekaar) en gerigestreer was. Was egter nie die eerste bewoonde grond nie.

2) Adriaan se 2de huwelik misluk na 1 jaar.

3) Gedurende 1899-1902 was hy op komando en reeds 77 jaar oud met die uitbreek van die A.B.O. Hy het op 80 die hele oorlog saam met die burgers in die veld deurgebring en nooit gevang.

4) Deur sy hele lewe was hy nooit siek nie. Het 13 kinders gehad; 4 as kinderjies oorlede.

view all 19

Adriaan Smuts, b1c1d4e8f12's Timeline

1822
October 6, 1822
Paardenberg, Agter-Paarl, Paarl, Kaap Kolonie
November 3, 1822
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1847
1847
1848
1848
1850
1850
1852
May 17, 1852
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1854
May 6, 1854
Origstad, Transvaal, Zuid Afrikaanse Republiek
1855
November 20, 1855
1858
1858
Lydenburg, Transvaal, South Africa