General Tobias Smuts, b1c1d4e8f9g9

Is your surname Smuts?

Connect to 2,203 Smuts profiles on Geni

General Tobias Smuts, b1c1d4e8f9g9's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About General Tobias Smuts, b1c1d4e8f9g9



===League of Veterans AOB === Added by AR Swanepoel

Database ID: 557
Surname: Smuts
First Names: Tobias
Date of Birth: 25.11.1861
Residence 1899: Klipfontein, Ermelo
Last Officer Name: Genl Johannes Grobler, Bankop, Ermelo
Capture Date: Junie 1902
Date of Death: 10.8.1916 te Elandsfontein, Barberton
Widow Veteran: Johanna Jacoba Smuts * Bührmann 5.6.1859
Latest Address: p/a Mnr Ernst Vogt, Pk. Kaapmuiden
Branch: Belfast
Notes: Generaal



===Boer Officer AOB=== Added by AR Swanepoel

Database ID: 282
Name: Smuts, T.
Rank: Vecht Generaal



MARRIAGE REGISTER - Tobias Smuts x Johanna Jacoba Bührmann - 1884-11-25 Added by AR Swanepoel


DEATH NOTICE - Tobias Smuts - 1916-08-12 Added by AR Swanepoel


Volksraadlid (Ermelo) LV ZAR Generaal in Anglo - Boere oorlog Boer te Klipfontein Hy het minstens 'n deel van sy opvoeding in Stellenbosch in die Kaapkolonie ontvang. Nadat hy 'n tyd lank in die staatsdeins van die Suid-Afrikaanse Republiek werksaam was, onder meer as landdrosklerk in Ermelo, het hy in daardie omgewing begin boer. Wat sy militêre ervaring betref, het hy in 1890-'91 deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Republiek se veldtog teen Modjadje, in 1894 as veldkornet aan die veldtog teen Mmalebôhô in die Blouberg en in 1895 aan die oorlog teen Makgoba. Teen 1898 was hy tydens die veldtog teen die Venda van hoofman Mphephu reeds kommandant van die distrik Ermelo.

Met die uitbreek van hierdie oorlog verlede Oktober het Smuts as assistent-kommandant saam met die Ermelo-burgers na die Natalse front vertrek. Dáár het hy aan verskeie veldsale deelgeneem, waaronder die Slag van Modderspruit, Colenso, Spioenkop en Vaalkrans. Hy is in Januarie vanjaar tot veggeneraal bevorder. Vroeër vandeesmaand, toe hy in bevel geplaas is van die Transvaalse burgers wat na die Vrystaat oorgeplaas is, is hy tot assistant-kommandant-generaal bevorder. Genl. Tobias Smuts is 'n innemende persoon wat op grond van sy persoonlike dapperheid die hoogste agting van sy burgers geniet. Daarbenewens is hy diep godsdienstig. Sy uitgesproke opvatting is dat die Repubieke se krag nie in groot getalle lê nie, maar in vertroue op God. Benewens sy hoë militêre posisie is hy verlede jaar tot lid van die Eerste Volksraad verkies. Hy is getroud met Johanna Jacoba Bührmann en hulle het 3 kinders.



Lewensskets

GENERAAL - Tobias "Toop" SMUTS , Tobias Smuts is op 25 November 1861 op die plaas Krugerspos in die distrik Lydenburg gebore .

Hy is op 10 Augustus 1916 oorlede op die plaas Elandsfontein in die distrik Baberton . Hy was nege jaar ouer as sy broer Jan Christiaam Smuts .

Na sy studies aan die Victoria-kollege op Stellenbosch was hy deel van die Houtbosberg-ekspedisie in Noord-Transvaal en het daarna teen Makhado geveg .

Aan die begin van 1899 word hy kommandant van die Ermelo-kommando en word hy lid van die eerste Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek . Hy was eers deel van die gevegte by Natal as privaat en later as assistent-kommandant . Na die slag van Colenso is hy aangestel as vecht-generaal en na die slag van Spioenkop is hy aangestel as assistent-kommandant-generaal vir die Transvaalse mans in die Vrystaat onder kommandant-generaal Louis Botha.

Op 7 Mei 1900 was hy terug in Pretoria vir die laaste Huis van Vergadering.

Hierna het hy geveg op Donkerhoek en was by die slag van Carolina. Op 7 Januarie 1901 beveel generaal Louis Botha sewe aanvalle aan en generaal T-smuts lei die aanval op Machadodorp .

Aan die einde van die oorlog het hy in Oos-Transvaal geveg en daarna weer gaan boer en in 1910 is hy benoem as lid van die Volksraad vir Ermelo. Hy het daardie posisie tot 1916 behou . -

Met dank aan- Boer en Brit en DEUR DANIE VAN VUUREN - KATEGORIE: ANGLO BOEREOORLOG , ANGLO BOEREOORLOG -BOERBEAMPTES .


view all

General Tobias Smuts, b1c1d4e8f9g9's Timeline

1861
November 25, 1861
Ermelo, Transvaal, South Africa
1880
1880
1881
1881
1885
1885
1888
1888
1891
1891
Klipfontein, Ermelo, Transvaal, South Africa
1916
August 12, 1916
Age 54
Elandsfontein, Barberton, Transvaal, South Africa
1916
Age 54