![](https://assets11.geni.com/images/external/x_com_black_16.png?1718400071)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1718400071)
TAB 6654/72 Geen kinders
Sy sterf 'n paar dae na haar man; Sy benoem haar susterskinders in haar testament as erfgename: Maria Jacoba Pienaar geb van der Merwe
Marie Velme van der Westhuizen geb Dietrichsen
Alta Grobbelaar geb Dietrichsen Mable Ferreira geb Booysen
Maria Jacoba geb Dempsen
Haar swaer Pieter Johannes Dietrichsen is eksekuteur van beide haar en haar man se boedel.
1896 |
January 8, 1896
|
Pretoria distrik
|
|
1972 |
July 7, 1972
Age 76
|
Heidelberg Hospitaal
|