Christiaan Johannes Frederick Baumann

Is your surname Baumann?

Connect to 13,509 Baumann profiles on Geni

Christiaan Johannes Frederick Baumann's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Christiaan Johannes Frederick Baumann

Also Known As: "Christian Johannes"
Birthdate:
Birthplace: Rietfontein, Potchefstroom/, Bethlehem, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
Death: August 31, 1917 (49)
Dorpsgronde, Publiekeweg, Middelburg, distr Middelburg (Oppad werk toe met sy fiets doodgery deur ene Morkel wat een blinde oog gehad het)
Immediate Family:

Son of William Baumann and Amerentia Susanna Aletta Johanna Elizabeth Purchase (Baumann)
Husband of Maria Jacoba Booysen (Baumann) Roos
Father of Maria Jacoba van der Merwe (Baumann); Ambrentia Susanna Johanna Philips (Baumann); Christian Johannes Baumann; Johannes Jacobus Baumann; Elsie Aletta Gertruida Diederichsen and 5 others
Brother of Hendrika Cornelia Margaretha Roets; Johannes Daniel Baumann; Anna Elizabeth Preston and Cornelia Wilhelmina Botha
Half brother of Ofossel Francois Purchase

Managed by: Miekie van der Merwe
Last Updated:

About Christiaan Johannes Frederick Baumann

Terwyl hy op kommando was in die ABO was sy vrou en drie kindertjies in die Krugersdorp Konsentrasiekamp

SK https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS9P-99W1-H?i=713&...

graf http://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=2815023

Staaltjie vertel:

Oupa Baumann was al die kinders se PA. Hy is dood gery deur n Morkel wat een blinde oog gehad het toe hy op pad werk toe was op Sy fiets, toe sit ouma Baumann ( 2 enne) met n klp kinders en trou toe met oom Hansie Booysen.

My pa het uit sentiment die plaas Hartzenbergfontein gekoop wat in tussen in 2 verdeel was en ons het langs Ou oom Hansie en Katrien gebly. My Pa het ons nooit vertel dat dit sy Stiefpa was nie, het dit eers Baie later uitgevind. Ouma B was n Roos. Sy het 2 broers gehad wat ek ontmoet het. 2 regtig groot gryskop, Baie aantreklik ooms met wit snorre en aarde. My Ouboet was n Meester met d ukulele en is op 10 Jr terug gestuur huistoe vanaf Jeannie Raath, bekende musieklesgewer in Pretoria, met n briefie wat se my ouers mors nou hulle geld want my Boet speel beter as hy. Ek was op Heidelberg terwyl al die geskiedenis verloop het, lede dood is en dinge gebeur het. In my dae het ons net 2 nawke per kwartaal kon huistoe gaan... as jy nie n straf vir die een of Ander gekry het nie. Die familie was kwaad vir my... dogter van 18... Wat nie toegaat het dat almal n lyk betragting kon doen nie. Hulle wou Boet Danie groet, maar my Ma was in so n toestand dat ek haar nie wou vertel het hoe my Broer gelyk het nie want ek was van die eerste op die toneel en was ongelukkig by toe hulle my boetie se Kar optel en hom daar onder kry. Ek kon nie my pa se kis ooplos en my broer sn toe ni e want ek wou oor my dooie liggaam dat my Ma haar lieflingkind so sien nie. Daarna is ek terug Heidelberg toe om klaar te maak en nie weer n Baumann met n oog gesien nie

Kry die info by een van van Maria Jacoba Baumann (my ouma)
Se een broer se dogter. Sy is Alma Geerkens....Alma Geerkens
al in haar 80's. Koppie is baie helder. Haar pa en broer was in n ongeluk beide oorlede. Mos met Diamante gesmokkel en vir die seun n splinter nuwe sport motor gekoop en met die toetsbestuur die lelike ongeluk.

view all 14

Christiaan Johannes Frederick Baumann's Timeline

1868
April 24, 1868
Rietfontein, Potchefstroom/, Bethlehem, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa
1869
April 26, 1869
Age 1
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
1894
1894
1896
January 8, 1896
Pretoria distrik
1901
October 24, 1901
1903
September 29, 1903
Brits, Bojanala, North West, South Africa
1905
July 12, 1905
1907
November 4, 1907
1908
October 8, 1908
Senekal, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa