Anna Maria Martha Charlotta Van Der Westhuizen

Is your surname du Plessis?

Connect to 5,000+ du Plessis profiles on Geni

Anna Maria Martha Charlotta Van Der Westhuizen's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Anna Maria Martha Charlotta Van Der Westhuizen

e12f4 Anna Maria Martha Charlotta DU PLESSIS *30.04.1836 ≈ 03.05.1840 Cradock x Rustenburg 04.08.1856 Cornelis VAN DER WESTHUIZEN * 04.03.1833 Colesberg KP † Roodekoppies 16.06.1917 Brits Distr. Ek twyfel of sy met David HENNOP vantevore getroud was. Die persoon Anna Maria Charlotta DU PLESSIS x Potchefstroom 4 Jul 1849 met David Johannes HENNOP was gebore +-1832 want sy was 17 jaar oud tydens troue met David J Hennop. Anna Maria Martha Charlotta DU PLESSIS *30.04.1836 en Cornelis van der Westhuizen het in die Brits distrik gedurende April/Mei 1875 op die plaas Elandsfontein gewoon. en nie in die Kroonstad distrik nie. Daar is wel n graf van n Sarel Hennop in Kroonstad distr Anna Maria Martha Charlotta DU PLESSIS en vd Westhuizen het ook hulle kinders te Rustenburg en Pta gedoop.



Geskiedenis oor haar ouers:
Ouma Susanna Catharina Petronella Du Plessis (v d Westhuisen) 1858-1944 het tydens die boere oorlog toe die Engelse die plase afgebrand het, die Bybel op die wa gesit wat hulle na Standerton konsentrasiekamp moes vervoer. Toe die Engelse sersant die Bybel sien is dit van die wa afgegooi en die knippe het gebreek. Waarop hy gevra het die Bybel moet in die huis teruggesit word. Die plaashuis is toe aan die brandgesteek wat toe afge-brand het net die hoekkas en die Bybel het nie gebrand nie. Ouma het die kinders opdrag gegee om gate in die bloekkombos te grou en van die goed in die huis is toegedraai en in die gate begrawe. So het baie van die fotos behoue gebly. Na die oorlog met hulle terugkoms op die plaas. het een van die plaasvolk vir Oupa Hans paar skape en beeste as ook klompie mieliepitte gegee. Ouma was, nadat die stoof uit gehaal is enigste buurvrou in die omgewing met n stoof. Van die kinders is in die oorlog dood en hulle kon nooit al die goed terugkry wat begrawe is nie

view all 13

Anna Maria Martha Charlotta Van Der Westhuizen's Timeline

1836
April 30, 1836
Tarkastad distr, Kaapkolonie, Suid Afrika
September 4, 1836
Tarka, dist, Cradock, Kaapkolonie
1858
February 23, 1858
Soutpanslaagte, Brits, South Africa
1860
May 20, 1860
Rustenburg/, Mahikeng, Ngaka Modiri Molema, North West, South Africa
1862
June 21, 1862
1865
March 7, 1865
1867
June 20, 1867
1869
July 7, 1869
Distrik, Pretoria, Pretoria, Gauteng, South Africa
1872
January 11, 1872
Distrik, Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa