Lourens Marthinus du Plessis

How are you related to Lourens Marthinus du Plessis?

Connect to the World Family Tree to find out

Lourens Marthinus du Plessis's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Lourens Marthinus du Plessis

Birthdate:
Death: March 19, 1870 (63)
Plaas Zoutpansleegte 120, Brits Distr
Immediate Family:

Son of Pieter du Plessis and Anna Maria du Plessis
Husband of Anna Magdalena Sophia Francina du Plessis and Susanna Catharina Petronella du Plessis
Father of Lourens Marthinus du Plessis, i; Susanna Catharina Petronella Potgieter; Anna Maria Martha Charlotta Van Der Westhuizen; Aletta Catharina Lourensina Philippina Grobler; Lourens Marthinus du Plessis, SWASV ii and 9 others
Brother of Catharina Levina du Plessis; Pieter du Plessis; Engela Petronella du Plessis; Willem Abraham du Plessis; Jan Adriaan du Plessis and 7 others
Half brother of Jan Adriaan du Plessis; Johanna Helena Delport; Anna Magdalena du Plessis; Martha van Zyl and Cornelia Geertruida (du Plessis) Myburgh

DvN: b6c1d1e12
Managed by: Private User
Last Updated:

About Lourens Marthinus du Plessis

Inset deur Louw du Plessis epos parexcel@iafrica.com op 13 April 2017: Die laaste paar kinders (14 kinders in totaal) van LM du P 1806 en Labuschagne is as volg: f12 Catharina Levina DU PLESSIS * 18.02.1853 ≈ ds Neethling NHK Rustenburg 07.08.1853 Afbeelding 79/2037 (‘n Kind *1857 met soortgelyke name, benoem)

f13 Willem Abraham *19.2.1855 ≈ NHK Rustenburg 20.01.1856 † 1877 Kedia se draai Meers-rivier, Ngamie-meer tydens die Dorslandtrek x 27.3.1876 GK Rustenburg register inskr 69 afbeelding 72/92, “Wegdraai van Krokodilrivier” deur Ds Louis du Plessis , Heiletjie Levina Etresia VAN WYK * 9.1.1860 dv Hendrik Petrus Jacobus Van Wyk x Heiletjie Levina Etresia Kruger vanaf Rustenburg, Sy Heiletjie Levina Etresia VAN WYK hertrou met Johannes Jochemus DU TOIT * 1861 by Leeupan. (Hierdie J. Jochemus du Toit en gesin het latere jare hulleself in die Kongo en toe Kenia gaan vestig)

f14 Catharina Lavina Engela Petronella *10.2.1857 ≈ 17.4.1859 Rustenburg x GK Rustenburg Ds Postma 19.1.1872 Gert Johannes KRUGER *1852 †1878 tydens die Dorslandtrek (Casper Jan H Kruger se kind by Hilletjie Leviena Etresia du Plessis, Gert ‘n halfbroer van Pres Kruger) xx Biezepan tydens die Dorsland Trek 16.3.1879 Johannes Marthinus VAN DER MERWE *4.9.1836 † Rusplaas (Johannes x 1861 Aletta Catharina Martha Schutte *12.9.1842 †1879 Namutoni Okaukeujo) xxx Humpata 20.12.1882 Willem Abraham DE KLERK *1848

L.M. du Plessis (*16.6.1806)

1. Married to Anna Magdalena Sophia Francina KRUGER - 3 Aug 1828 - Cradock

2. Married to Susanna Catharina Petronella LABUSCHAGNE - 6 Feb 1832 - Cradock


Inset deur Lourens Marthinus (Louw) Du Plessis, e12f6g10h5i1:

Genealogie SAG 8 is nie reg nie  Ek het  die kinders van Pieter du Plessis *1760 x Venter xx De Klerk  in n bybel gekry 

Twee kinders Jan Adriaan en Willem Abrahm het SAG 8 as n tweeling Hulle is wel op dieselfde dag gedoop maar moet omgeruil word en het verskillende geboortedatums.

LM du Plessis 1806 my oor groot oupa, moet wees e12 en NIE E11

Van sy kinders het na Angola gegaan oa my Oupa Groot LM DU PLESSIS *1840 was saam met Jan Greyling een van die Trekleiers van die Tweede Dorslandtrek, later ook landdros 1886 van Upingtonia) x GM Steenkamp LM* 1806 SAG 8 gee hom as e11 en hy moet e12 wees.


e12 Lourens Mart(h)inus DU PLESSIS (*16.06.1806) (≈Graaff-Reinet 19.10.1806) (Doop getuies: Lourens DU PLESSIS, Gesina Labuschgane, Martinus Johannes DU PLESSIS, Johanna Helena DU PLESSIS) (†19.3.1870 3 TAB 0/19873 Plaas Zoutpansleegte120, huidige Brits Distrik)

1ste Huwelik: Cradock 03.08.1828

1ste Vrou: Anna Magdalena Sophia Francina KRUGER (†1830)

2de Huwelik: Cradock 06.02.1831

2de Vrou: Susanna Catharina Petronella LABUSCHAGNE (*11.03.1814) (≈04.05.1814 Graaff-Reinet) (†23.03.1870 Zoutpansleegte 120, Brits Distrik) dogter van Jan Harm LABUSCHAGNE (≈12.04.1767) (†11.05.1832 Cradock) EN (xx) Susanna Catharina P. SCHUTTE (≈11.09.1796 Graaff Reinet). (Jan Harm was vantevore getroud (x) met Geertuida DU PLESSIS).

Geskiedenis

Vanaf die Tarka-gebied in die Oos Kaap, trek hy en sy gesin saam met Andries Hendrik POTGIETER na Winburg OVS. Eers woon LM en familie te plaas Boomplaats Dist Winburg, in die OVS, later Brakfontein/Brakfontyn, aan die Vetrivier Distrik Winburg, en later woonagtig Klipvoor/ (Brits distrik) en ook daar oorlede. Die plaas 3. Brakfontyn aan die Vetrivier is op 19.06.1838 in sy naam geregistreer. Verwysing Pta Argiewe RAK 2433 Voortrekker plaas register. Dit is onbekend tot wanneer hulle in die Winburg-streek gewoon het. Van hulle kinders, is latere jare nog in Winburg distrik gedoop; naamlik Maria Magdalena DU PLESSIS *13.09.1842 ≈ 26.05.1844 en Ge(e)rtruida Gesina Franc(s)ina Susara *06.11.1844 ≈ 11.01.1846 Winburg.

Bron: Lourens Marthinus (Louw) Du Plessis, e12f6g10h5i1


view all 19

Lourens Marthinus du Plessis's Timeline

1806
June 16, 1806
October 19, 1806
1832
June 6, 1832
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1834
March 3, 1834
Kaapkolonie, Suid Afrika
1836
April 30, 1836
Tarkastad distr, Kaapkolonie, Suid Afrika
1838
March 22, 1838
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
1840
June 11, 1840
1842
September 13, 1842