Bartholomeus Saayman, b5c3

Is your surname Zaaiman?

Connect to 287 Zaaiman profiles on Geni

Bartholomeus Saayman, b5c3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Bartholomeus Saayman (Zaaiman), b5c3

Afrikaans: Zaaijman, b5c3
Also Known As: "Zaaijman", "Zaayman"
Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, South Africa
Death: September 22, 1765 (47-48)
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Place of Burial: Stellenbosch, Caap de Goede Hoop
Immediate Family:

Son of Pieter Zaaijman; Pieter Zaaiman; Anna Maria Koopman and Annetie Anna Maria Zaaiman
Husband of Anna Gertruida Zaaiman and Anna Zaayman
Father of Aletta Catharina Vlotman; Anna Maria Saayman, c3d1 SM; Johanna Regina Zaayman; Pieter Daniel Zaayman; Bernardus Lambertus Zaayman, b5c3d5 and 4 others
Brother of Petronella "Pieternella" Jansen; Daniel Zaayman, b5c2; Engela Catharina Peltzer; Francina Harmse (Harting); Barend Zaayman and 2 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Bartholomeus Saayman, b5c3

The error has been corrected. Thanks to Herman Booysen for this.

b1 Pieter gedoop: Mauritius, getroud: Stellenbosch 10 Jan 1712 Anna Maria Koopman, waarsk. dogter van: Bartholomeus Koopman

c3 Bartholormeus gedoop: omstr. 1717, burger Stellenbosch, getroud: 20 Oct 1741 Anna van Billion


GEDCOM Note

Category:Cape_of_Good_Hope_Project_Needs_ValidationDutch_Cape_ColonyNeeds=Validation {{Red|Profile category is "Needs Validation" & "Needs Transcription" - Which means the uploading of a baptism image, properly cited so that it will not cause copyright issues, and the full transcription [not only from FamilySearchitself] of the the baptism entry with LNAB (LastNameAtBaptism) to prove the spelling in order for the profile te be Project Profile Protected!}}Van der Walt-440 07:05, 20 June 2020 (UTC) Category:Cape_of_Good_Hope_Project_Needs_Transcription

Biography

Name ===: Bartholomeus Zaaiman <ref name=DIRK>WikiTree profile Zaaiman-16 created by Dirk Joseph Pauw Jul 19, 2012.</ref> / Bartholomeus Zaayman <ref name=WERNER>WikiTree profile Zaayman-5 created by Werner Schneeberger, Aug 8, 2012. Source: Daniel Jacobs {Subject: [BP] VANDAG IN DIE GESKIEDENIS: OOR HERRY DIE STRANDLOPER EN NOG WAT Date: Wed, 8 Jul 2009 18:53:04 +0200}

: Beste Vriende
: Op 8 Julie 1658 is Herry die Starndloper na Robbeneiland verban vir sy aandeel in die moord op die Kompanjie se veewagter David Jansz asook die steel van beeste en ruilmiddele. : Ek was altyd onder die indruk dat Herry die leier was van die Strandlopers - of dan Goringhaikona. Dit was mos die Hottentot of Khoikhoi stam wat Jan van Riebeeck in die Tafelvallei aangetref het met sy aankoms in Suid-Afrika. In die SA Biografiese Woordeboek, Deel 2 sê Dr. Con de Wet (vroeër hoof van die Staatsargiefbewaarplek, Kaapstad) egterdat daar op 5 April 1660 'n vredesverdrag gesluit is tussen die Kompanjie en "die bejaarde Gogosoa wat eintlik die hoof van Herry se stam was." Vroeër in die artikel verwys Dr. de Wet na Herry as die "kaptein" van die Strandlopers. Later iets meer oor Gogosoa. : Herry is omstreeks 1600 gebore en sterf aan die Kaap in 1663. Op dieaand van 7 April 1652 "neem Van Riebeeck se mense hom aan boord van die Drommedaris, waar hy saam met die Kommandeur eet en in gebroke Engels met behulp van gebare met hom gesels." : Omstreeks 1631-32 het hy 'n besoek aan Java gebring saam met die Engelse skipper John Hall. Hy leer om 'n "gebroke Engels" te praat en mettertyd het Engelse skippers wat soms na hom as "King Harry" verwys het, briewe vir bewaring by hom gelaat. Sy Khoikhoi naam was Autshumao endan noem Dr. de Wet ook aan dat hy ook as Hadah bekendgestaan het. : Naas die moord op David Jansz en die wegvoer van die Kompanjie se beeste waarna hierbo verwys word, het ek ook verwys na die steel van ruilmiddele wat uiteindelik gelei het tot sy verbanning na Robbeneiland. Dit het in 1655 gebeur toe hy saam met Wilhelm Muller op 'n veeruilinspeksie die binneland in is. Muller het sonder Herry teruggekeer na dieKaap en genoem dat Herry met die ruilmiddele verder gereis het. Met Herry se terugkeer het hy net 13 geruilde beeste by hom gehad en beweerdat ander Hottentotte die ruilmiddele gesteel het. Later sou dit blykdat hy dit self gesteel het. : Van Riebeeck het beveel dat Herry weens sy hoë ouderdom slegs skapeop Robbeneiland moes oppas en nie swaar arbeid moet verrig nie. In Desember 1659 slaag hy en 'n ander Hottentot om met 'n lekkende skuit van die eiland te ontsnap. Soos reeds genoem het daar op 5 April versoening tussen Herry en die Kompanjie plaasgevind. : Om terug te keer na Gogosoa. In deel 3 van die SA Biografiese Woordeboek noem R. Elphick op ble. 340-341 dat Gogosoa die kaptein van drie stamme was, waarvan Die Strandlopers een was. Hy het die bynaam "Die Vet Kaptein" van die Hollanders ontvang. Elphick noem dat hy uitermate swaarlywing was en dat dit iets was wat deur die Hottentotte bewonder is as " 'n teken van rykdom en mag." Met Van Riebeeck se koms was hy al baie oud en kon skaars loop. Daar word ook genoem dat die weinige invloed wat hy nog gehad het net tot sy eie stam die Goringhaikwa beperk was. Hy was dus skynbaar 'n lid van die betrokke stam, maar het ook gesag gevoer oor die Strandlopers en 'n derde stam wat bekend was as die Gorachoukwa. : Nog iets interessants omtrent Herry is dat hy die Oom was van die Hottentot-meisie Eva wat in Van Riebeeck se huis gebly het en later met die chirurgyn Van Meerhoff getrou het. Dalene Matthee se boek Pieternella van die Kaap was een van die egpaar se kinders. Pieternella het met Daniel Zaayman getrou en baie Afrikaners stam van die twee persone af waaronder Genl. Smuts. Ekself stam ook van hulle af. My verbintenis met hulle is as volg::* Daniel Zaaiman van Vlissingen. Hy het 'n kontrak gehad met die Kommandeur van Mauritius om daar patats te plant en gaan later na die Kaap. Aankoms 26.1.1709 en sterf 1714. Hy was getroud met Petronella Meerhof (Pieternella van die Kaap).:* Pieter Zaayman gebore op Mauritius en getroud op 10.1.1712 met AnnaKoopman waarskynlik die dogter van Bartholomeus Koopman.:* Bartholomeus Zaayman gedoop omstreeks 1717, burger Stellenbosch, getroud op 20.10.1741 met Anna van Biljon.:* Rachel Francina Zaayman, gedoop 29.1.1758, getroud 3.7.1774 met Frans Siebrits van Oostkeller. Haar tweede huwelik was met Jacobus Hugo en haar derde huwelik met Willem Brevis.:* Bernhardus Lambertus Siebrits gedoop op 28.12.1798 en getroud op 6.11.1813in die Paarl met Helena Debora du Toit. Hy sterf op 3.11.1856. Helena is gedoop op 20.7.1794.:* Francois Krige Siebrits gedoop op 4.8.1816 in die Paarl en trou in die Paarlop 26.11.1844 met Hester Petronella Meyer wat op 20.9.1820 indie Paarl gedoop is. (Van hulle het ek 'n foto):* Stephanus Gabriel Siebrits gebore op 19.4.1860 en oorlede in Franschhoek op 2.6.1944 en is getroud te Franschhoek op 12.12.1893 met Margaretha Judith du Toit wat op 14.10.1873 gebore is en op 16.9.1958 in Franschhoek sterf.:* Hester Petronella Siebrits gebore op 20.8.1905 en sterf op 29.3.1977 en was getroud met Daniel Johannes Malan Jacobs wat gebore is op 17.11.1897 en sterf op 7.11.1945:* Die gemeenskaplike voorouer wat ek met Herry deel is dus sy pa, watook die pa was van Eva se ma of dan Herry se suster. : Een van my direkte voorouers wat ook na Robbeneiland verban is, is een van die Bekker stamvaders nl. Pieter Bekker. Ek stam af van sy dogter wat met 'n De Wet getroud was. Na die Bekker/De Wet kom 'n De Wet/du Toit, nog 'n De Wet/du Toit, dan 'n De Wet/De Vos, 'n De Vos/Brink en 'n Brink/Louw. Laasgenoemde was my Oumagrootjie Lizzie Louw wat getroud was met my oupagrootjie Daniel Johannes Malan Jacobs (geb. 1869). Groete* Daniel Jacobs www.gendata.co.za</ref><ref name=JOHAN>WikiTree profile Zaayman-20 created by Johan Smit, Saturday, December 20, 2014.</ref><ref name=LILITH>WikiTree profile Zaayman-202 created by Lilith Seaborne, 11 June 2020.

Birth ===: Date: Bartholomeus Zaayman was born about 1717. <ref name=DIRK/><refname=WERNER/><ref name=JOHAN/><ref name=LILITH/>

: Place: Stellenbosch <ref name=JOHAN/>

Parents ===: He is the son of Pieter Zaaiman and AnnaKoopman. <ref name=DIRK/>

Baptism ===: Date: c. 1717 <ref name=ALTA>Source: Genealogies of Old Cape Families, by C.C. de Villiers, revised,augmented and rewritten by C.Pama, A.A. Balkema, Cape Town, 1966. (Geslacht-register der Oude Kaapsche Familien CC de Villiers 1887 Vol 3 Zaaiman p. 642) The original edition of 1894, compiled by G.M. Theal from the work of C.C. de Villiers. Added by Alta Bekker Sept 1, 2015.</ref><ref name=JUST/>

: Place: Stellenbosch <ref name=JUST/>

Marriage

: Date: x 20 Oct 1741 Anna van Billion <ref name=ALTA/><ref>Source:* Marriage Register - "South Africa, Dutch Reformed Church Registers (Cape Town Archives), 1660-1970 ," database with images, FamilySearch (https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12344-94995-51?cc=1478678: 21 May 2014), South Africa > Cape of Good Hope > Stellenbosch > Marriages 1700-1788 > image 17 of 39; State Archives, Cape Province Added May 2019 by Andre Laubscher</ref>

Death ===: Date: Bartholomeus Saayman / Bartholomeus Zaayman passed away in 1765 <ref name=JUST/><ref name=JOHAN/> / 22 Sept 1765. <ref name=DIRK/><ref name=LILITH/>

: Place: Stellenbosch, Western Cape, [South Africa] <ref name=DIRK/>

Sources

<references />

view all 15

Bartholomeus Saayman, b5c3's Timeline

1717
1717
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, South Africa
1717
1743
January 6, 1743
Paarl, Cape of Good Hope, South Africa
1745
August 19, 1745
South Africa
1748
April 10, 1748
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
1749
November 16, 1749
1752
May 14, 1752
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, South Africa
1755
April 17, 1755
Stellenbosch, Brede River DC, Western Cape, South Africa
1757
January 20, 1757
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa