Pieter Zaaijman

Is your surname Saayman?

Connect to 1,484 Saayman profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Pieter Zaaiman (Saayman)

Afrikaans: Zaaijman
Also Known As: "Zaayman"
Birthdate:
Birthplace: Mauritius, Mascarene Islands
Death: 1749 (60-61)
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Place of Burial: Kaapstad, Caap de Goede Hoop
Immediate Family:

Son of Daniel Zaaiman/Zaaijman SV/PROG and Petronella Zaaijman
Husband of Anna Maria Koopman
Father of Petronella "Pieternella" Jansen; Daniel Zaayman, b5c2; Bartholomeus Saayman, b5c3; Engela Catharina Zaaijman/Saayman Peltzer/Pelser; Francina Harmse (Harting) and 3 others
Brother of Catharina Zaaijman, b1; Magdalena Helena Bockelenberg; Eva Zaaijman, b2; Maria Martha Marijke de Vries; Daniel Zaaijman, b6 and 3 others

ID: b5
Managed by: Daan Botes
Last Updated:

About Pieter Zaaijman

Marriage 10 January 1712 : https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-WS99-J?i=245&...

Pieter Zaayman van't eijland Mauritius !

b5 Page 17 “SA Genealogies” vol 17, Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2008”

b5. Pieter *Mauritius 10.10.1686/8 a.Kaapstad 1711, skipper, timmerman en Kuiper oorl. Kaap 1749 x Stellenbosch 10.11.1712 Anna Maria KOOPMAN ~Kaapstad 20.8.1690

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Pieter ZAAIJMAN was die seun van VOC se groenteboer Daniel ZAAIJMAN (afkomstig uit Vlissingen [Nederland]) en Pieternella MEERHOF (ook bekend as Pieternella van die Kaap) wat op Mauritius getroud is, maar later na die Kaap gekom het.

Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. Bl. 7.

Bygevoeg deur Y. DROST, 23 NOV 2009

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Die volgende inligting van Daan BOTES op 27 SEP 2009:-

as jy op : http://wc.rootsweb.ancestry.com/cgi-bin/igm.cgi?surname=peltzer&giv... kyk, kry jy o.a. die onderstaande wat aandui waar die Petrus vandaan kom en ook die geboorteplek.

My profiel toon wel die geboorte en doopdatum aan soos jy sê - joune het nie datums in nie.

My profiel sien ek het ontstaan agv 'n merge met Jaco Srauss en toon die doop wel op die datum aan binne Suid Afrika. Dit is onwaarskynlik dat vervoer in daardie tyd so vinnig was dat die geboorteland Duitsland kon wees en ek is dus gemaklik oor die Kaap as geboorteplek. Oor die Petrus voel ek ook nie sterk nie en uit bostaande verwysings sal jy sien dat die meerderheid bronne net Abraham het asook die Kaap as geboorteplek. Ek verander dus die Petrus na (Petrus?) as middelnaam asook die geboorteplek.

Groete

Daan

ID: I463

Name: Abraham PELSER

Given Name: Abraham

Surname: PELSER 1 2 3

Name: Abraham (Petrus) PELSER

Given Name: Abraham (Petrus)

Surname: PELSER

Name: Abraham PELTZER

Given Name: Abraham

Surname: PELTZER

Name: Abraham POLSER

Given Name: Abraham

Surname: POLSER

Sex: M

Birth: in Hamburg, Germany 4

Christening: 2 Jul 1721 Cape Town 5 6

Death: Y 5 7 8 9 10 11

Event: Notes

Note: b2

_UID: 252643B5795B4E2CA4A1544024AD92612E6D

Change Date: 31 Jul 2008 at 11:54

Father: Abraham (PELTZER) PELSER b: in v Hamburg, Germany

Mother: Elizabeth VAN DEN BERG

Marriage 1 Engela Catharina ZAAIMAN c: 11 May 1721

Married: 16 Jul 1741 in Stellenbosch

Change Date: 31 Jul 2008

Children

Abraham Libregt PELSER c: 10 Sep 1741 in Stellenbosch

Elizabeth Catharina PELSER c: 9 Jun 1743 in Paarl

Anna Maria Jacoba PELSER c: 13 Jun 1745 in Stellenbosch

Carel Johannes PELSER c: 22 Dec 1754 in Tulbagh

Petrus Cornelis PELSER c: 3 Jul 1757 in Tulbagh

Willem Jacobus PELSER c: 2 Dec 1759 in Tulbagh

Barbara Jacomina PELSER c: 25 Jul 1762 in Swartland

Sources:

Abbrev: South African Genealogies Vol 07 O-Ph

Title: South African Genealogies Vol 07 O-Ph

Page: p 375

Quality: 3

Abbrev: Per e-mail vanaf Christo Viljoen

Title: Per e-mail vanaf Christo Viljoen

Abbrev: Suid Afrikaanse Geslagsregisters Volume 7

Title: Suid Afrikaanse Geslagsregisters Volume 7

Author: Heese, JA Geredigeer deur GISA

Publication: GISA Stellenbosch 2002

Page: Vol 7, Bls 375

Quality: 3

Abbrev: Janet Mellville, csajam@upe.ac.za

Title: Janet Mellville, csajam@upe.ac.za

Page: e-mail dated 6 Jun 2000

Quality: 3

Media: Book

Abbrev: De Villiers/Pama

Title: GESLAGSREGISTERS VAN DIE OU KAAPSE FAMILIES

Author: C.C. de Villiers Revised and expanded by C. Pama

Page: p685

Quality: 3

Abbrev: Peltzer File

Title: Peltzer File

Author: Prof. R.D. Pienaar

Abbrev: Richard Ford.ged

Title: Richard Ford.ged

Abbrev: Pretorius.paf

Title: Pretorius.paf

Author: Dennis Pretorius

Abbrev: Erasmussa.ged

Title: Erasmussa.ged

Abbrev: Hein Voorouers.ged

Title: Hein Voorouers.ged

Abbrev: Pama II

Title: Pama II

Author: C. Pama

Page: p685

Quality: 3

en

ID: I008140

Name: Abraham Petrus Peltzer

Sex: M

Name: Abraham Petrus Pelser

Birth: 1721 in Kaapstad, Cape, South Africa

Christening: 20 JUL 1721

Father: Abraham Peltzer b: 1695 in Hamburg, Germany

Mother: Elizabeth Van den Berg b: 1701 in Kaapstad, Cape, South Africa

Marriage 1 Engela Catharina Zaayman b: 1721 in Stellenbosch, Cape, South Africa c: 11 MAY 1721

Married: 16 JUL 1741 in Stellenbosch, Cape, South Africa

More information: http://www.e-family.co.za/ffy/p7232.htm

___________

  • (Crampton, Hazel (2014) The Side Of The Sun At Noon. South Africa: Jacana).

GEDCOM Note

Dutch_Cape_Colony

Biography ==As per Khoi Stammoeder document Pieter Zaaijman born Mauritius 1688. HF Heese: "Daniel Zaayman married Pieternella Meerhoff d.v. Eva, die Hottentot in van Riebeeck se huishouding, kinders: Johjannes en Christiaan ~1709" added by Lottering-206|Elize Taylor 5 Jun 2019.

Suffix

:: b5

Birth ===:: Date: Pieter Zaaiman was born about 1680 <ref name=PIETER>Entered by Meyer-2493 | Pieter Meyer, Mar 20, 2013.</ref> / in 1686 <ref name=JUSTUS>Added by Tarrant-105 | Justus Tarrant, Wednesday, November 19, 2014.</ref><ref name=PAUW/> He is the son of Zaaiman-5|DanielZaaiman and van Meerhoff-1|Petronella van Meerhoff. <ref name=PAUW>Entered by Pauw-2 | Dirk Joseph Pauw, Jul 19, 2012.</ref> / betw 10 OCT 1686 and 1668 <ref name=ARRIE>Jul 19, 2012 by Klopper-13 |Arrie Klopper.</ref>:: Place: Mauritius <ref>Jun 1, 2011 by Pieterse-13 | Esme Pieterse.</ref><ref name=ARRIE/>

Events

:: He arrive in the Cape from Mauritius in 1711. <ref name=JUSTUS/>
:: See correspondence from: Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> Subject: [BP] VANDAG IN DIE GESKIEDENIS: OOR HERRY DIE STRANDLOPER EN NOG WAT Date: Wed, 8 Jul 2009 18:53:04 +0200 (source: Daniel Jacobs www.gendata.co.za).<ref> Daniel Jacobs www.gendata.co.za

Beste VriendeOp 8 Julie 1658 is Of_the_Goringhaikona-1|Herry die Strandloper naRobbeneiland verban vir sy aandeel in die moord op die Kompanjie se veewagter David Jansz asook die steel van beeste en ruilmiddele. Ek was altyd onder die indruk dat Herry die leier was van die Strandlopers - of dan Goringhaikona. Dit was mos die Hottentot of Khoikhoi stam wat Jan van Riebeeck in die Tafelvallei aangetref het met sy aankomsin Suid-Afrika. In die SA Biografiese Woordeboek, Deel 2 sê Dr. Con de Wet (vroeër hoof van die Staatsargiefbewaarplek, Kaapstad) egter dat daar op 5 April 1660 'n vredesverdrag gesluit is tussen die Kompanjie en "die bejaarde Gogosoa wat eintlik die hoof van Herry se stam was." Vroeër in die artikel verwys Dr. de Wet na Herry as die "kaptein" van die Strandlopers. Later iets meer oor Gogosoa. Herry is omstreeks 1600 gebore en sterf aan die Kaap in 1663. Op die aand van 7 April 1652 "neem Van_Riebeeck-1|Van Riebeeck se mense hom aan boord van die Drommedaris, waar hy saam met die Kommandeur eet en in gebroke Engels met behulp van gebare met hom gesels." Omstreeks 1631-32 het hy 'n besoek aan Java gebring saam met die Engelse skipper John Hall. Hy leer om 'n "gebroke Engels" te praat en mettertyd het Engelse skippers wat soms na hom as "King Harry" verwys het, briewe vir bewaring by hom gelaat. Sy Khoikhoi naam was Autshumao en dan noem Dr. de Wet ook aan dat hy ook as Hadah bekendgestaan het. Naas die moord op David Jansz en die wegvoer van die Kompanjie se beeste waarna hierbo verwys word, het ek ook verwys na die steel van ruilmiddele wat uiteindelik gelei het tot sy verbanning na Robbeneiland. Dit het in 1655 gebeur toe hy saam met Wilhelm Muller op 'n veeruilinspeksie die binneland in is. Muller het sonder Herry teruggekeer na die Kaap en genoem dat Herry met die ruilmiddele verder gereis het. Met Herry se terugkeer het hy net 13 geruilde beeste by hom gehad en beweer dat ander Hottentotte die ruilmiddele gesteel het. Later sou dit blyk dat hy dit self gesteel het. Van Riebeeck het beveel dat Herry weens sy hoë ouderdom slegs skape op Robbeneiland moes oppas en nie swaar arbeid moet verrig nie. In Desember 1659 slaag hy en 'n ander Hottentot om met 'n lekkende skuit van die eiland te ontsnap. Soos reeds genoem het daar op 5 April versoening tussen Herry en die Kompanjie plaasgevind. Om terug te keer na Gogosoa. In deel 3 van die SA Biografiese Woordeboek noem R Elphick op ble. 340-341 dat Gogosoa die kaptein van drie stamme was, waarvan Die Strandlopers een was. Hy het die bynaam "Die Vet Kaptein" van die Hollanders ontvang. Elphick noem dat hy uitermate swaarlywing was en dat dit iets was wat deur die Hottentotte bewonder is as " 'n teken van rykdom en mag." Met Van Riebeeck se koms was hy al baie oud en kon skaars loop. Daar word ook genoem dat die weinige invloed wat hy nog gehad het net tot sy eie stam die Goringhaikwa beperk was. Hy was dus skynbaar 'n lid van die betrokke stam, maar het ook gesag gevoer oor die Strandlopers en 'n derde stam wat bekend was as die Gorachoukwa. Nog iets interessants omtrent Herry is dat hy die Oom was van die Hottentot-meisie Goringhaikona-1|Eva wat in Van Riebeeck se huis geblyhet en later met die chirurgyn Meerhoff-2|Van Meerhoff getrou het. Dalene Matthee se boek Pieternella van die Kaap was een van die egpaar se kinders. Pieternella het met Daniel Zaayman getrou en baie Afrikaners stam van die twee persone af waaronder Genl. Smuts. Ekself stam ook van hulle af. My verbintenis met hulle is as volg: Daniel Zaaiman van Vlissingen. Hy het 'n kontrak gehad met die Kommandeur van Mauritius om daar patats te plant en gaan later na die Kaap. Aankoms 26.1.1709 en sterf 1714. Hy was getroud met Van_Meerhoff-1|Petronella Meerhof (Pieternella van die Kaap). Pieter Zaayman gebore op Mauritius en getroud op 10.1.1712 met Anna Koopman waarskynlik die dogter van Bartholomeus Koopman Bartholomeus Zaayman gedoop omstreeks 1717, burger Stellenbosch, getroud op 20.10.1741 met Anna van Biljon Rachel Francina Zaayman, gedoop 29.1.1758, getroud 3.7.1774 met Frans Siebrits van Oostkeller. Haar tweede huwelik was met Jacobus Hugo en haar derde huwelik met Willem Brevis. Bernhardus Lambertus Siebrits gedoop op 28.12.1798 en getroud op 6.11.1813in die Paarl met Helena Debora du Toit. Hy sterf op 3.11.1856. Helena is gedoop op 20.7.1794. Francois Krige Siebrits gedoop op 4.8.1816 in die Paarl en trou in diePaarlop 26.11.1844 met Hester Petronella Meyer wat op 20.9.1820 in die Paarl gedoop is. (Van hulle het ek 'n foto) Stephanus Gabriel Siebrits gebore op 19.4.1860 en oorlede in Franschhoek op 2.6.1944 en is getroud te Franschhoek op 12.12.1893 met Margaretha Judith du Toit wat op 14.10.1873 gebore is en op 16.9.1958 in Franschhoek sterf. Hester Petronella Siebrits gebore op 20.8.1905 en sterf op 29.3.1977 en was getroud met Daniel Johannes Malan Jacobs wat gebore is op 17.11.1897 en sterf op 7.11.1945 Die gemeenskaplike voorouer wat ek met Herry deel is dus sy pa, wat ook die pa was van Eva se ma of dan Herry se suster. Een van my direkte voorouers wat ook na Robbeneiland verban is, is eenvan die Bekker stamvaders nl. Pieter Bekker. Ek stam af van sy dogterwat met 'n De Wet getroud was. Na die Bekker/De Wet kom 'n De Wet/du Toit, nog 'n De Wet/du Toit, dan 'n De Wet/De Vos, 'n De Vos/Brink en 'n Brink/Louw. Laasgenoemde was my Oumagrootjie Lizzie Louw wat getroud was met my oupagrootjie Daniel Johannes Malan Jacobs (geb. 1869).

Groete

Daniel Jacobs www.gendata.co.za</ref>

Death ===:: Date: Pieter Zaaiman passed away in 1749. <ref name=PIETER/><ref name=JUSTUS/>

Sources


* WikiTree profile Zaaijman-6 created through the import of Pieterse Rev1.ged on Jun 1, 2011 by Pieterse-13 | Esme Pieterse. Record ID Number: MH:I990 : User ID: 66804737-63C7-4E75-B5F1-13DDCA5C175A : UPD 26 MAY 2011 15:17:22 GMT+2


* WikiTree profile Zaaijman-13 created through the import of wikitree upload.ged on Jul 19, 2012 by Klopper-13 | Arrie Klopper. User ID:3AD86C8E38C1234C884B5E303EB69E63CA85 Prior to import, this record waslast changed 29 Sep 2010.
* The Genealogical Society of South Africa: MATRIARGALE GENEALOGIEE VAN KHOI-STAMMOEDERS. Sien ook CAPENSIS" 2/2014 pp. 8-11. Met erkenning aan Ockert Malan: EvaKrotoa GORINGHAICONA en Pieter van MEERHOFF added by Lottering-206|Elize Taylor 18 Jan 2019. <references />

view all 12

Pieter Zaaijman's Timeline

1688
October 10, 1688
Mauritius, Mascarene Islands
1712
July 18, 1712
Stellenbosch, de Caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony
1714
October 14, 1714
Stellenbosch, Cape, South Africa
1717
1717
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, South Africa
1719
October 22, 1719
Veendam, Veendam, GR, Netherlands
1723
August 1, 1723
Stellenbosch, Caep de Goede Hoop, South Africa
1726
February 3, 1726
Stellenbosch, Cape, South Africa
1728
September 26, 1728
Stellenbosch, Cape, South Afri, Stellenbosch, Cape, South Africa
1731
January 29, 1731
Stellenbosch, Cape, South Africa