Matching family tree profiles for Beeltjie (Isabella) Fredericks
Immediate Family
-
husband
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
husband
About Beeltjie (Isabella) Fredericks
http://www.ballfamilyrecords.co.uk/lombard/I332.html
http://databases.tanap.net/mooc/ (10 Februarij 1712 MET HAAR DOOD WORD DAAR SLEGS 6 KINDERS GENOEM)
Ook bekend as Beeletjie Frederiks
Bronne:
1. Geslagregister van Vroeë Kaapsef Families - CC de Villiers Coetzee
2. Groot Suid Afrikaanse familienaamboek - Cor Pama.
3. German Personalia at the Cape - 1652 - 1802
Judi Marais- Meyer
=====================================================================================================================
Nickname Beeltje
Because she was Dutch, and was married before 1800, her married names should not be used on the profile anywhere other than in the AKA fields. This is explained in the http://www.geni.com/projects/South-Africa-Profile-Guidelines/16231
Beeltjie Married:
x Claas(Claus) Vechtman * 1635 - † 1708 (73) on May 10, 1671
xx Harmen Jansz Potgieter * circa 1635 - † circa 1706 (71)) on May 8, 1672
xxx Lourens Verbrugge * ? - † ? on November 6, 1707
Isabella Fredericks, SM/PROG MP
Birth:
May 8, 1652
Amsterdam, North Holland, The Netherlands
Death:
December 1711 (59)
Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:
Wife of Claas(Claus) Vechtman; Harmen Jansz Potgieter, SV/PROG and Lourens Verbrugge, SV/PROG
Mother of Nicolaas Vechtman; Jan Harmensz Potgieter, b1; Frederik Potgieter, b2; Catharina Hermanszdocther Potgieter, b3 SM; Elisabeth Potgieter, b4; Amerentia Potgieter, b5; Maria Potgieter, b6; Hans Jurgen Potgieter, b7 and Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8 « less
Gebeurtenisse: INLIGTING:-Verskaf deur Ds. MG Mülller
1. Harmen het gebly in Nordhorn in die Groningen Provinsie, Suidwes van die stad Groningen 2. In the oorlogtyd woon hulle by sy stiefouers by the Scholten-Boerdery 3. Na die Grote Oorlog woon Harmen op Bemthorst in Scholten Leibzuchtshaus 4. Vansveranderinge:
a. Potgeter die “oude” Nederduitse vorm b. Die Munsterlandse Potgeiter c. Die Hollandse Potgieter
5. Verhuis vanaf Nordhorn na Amsterdam
6. Die Potgieters het daar op ‘n plaas gewoon, met as bure die Steyn familie; gevolglik ook lewenslange vriende
7. Tree in diens van die VOC
8. Arriveer in die Kaap 1665
9. Word vryburger
10. 1665 boukneg; tree weer in diens van die HOIK
11. 1674 tree weer uit diens van die HOIK
12. Word lid van die Heemraad 1685 en wagmeester' van die artillerie
13. Kommissaris H.W van Reede het hom aangestel as 'n lid van die heemraad in 1685 (saam met Gert van der Bijl, Henning Husing en Jan Cornelis Mostert).
14. Van Reede het na hom as Herman Jansz “Smit” vewys; na aanleiding van sy beroep as ‘n smit
15. Hy het sy ambag by Stellenbosch voortgesit, en later sy stiefseun, Nicolaas Vechtman in die ambag opgelei.
16. Hierdie stiefseun was 'n groot vriend van Adam Tas, wat na hom verwys het as die"kreupel vulkaan" 'n verwysing na die kreupel Romaanse smit-god, Volcanus . 17. 1679 word hy een van die eerste inwoners, wat woon langs die Eertsterivier te Stellenbosch. Waar Erfurthuis vandag staan, is in 1683 aan Harmen Jansz Potgieter toegeken. Johan Marthinus (Jan) Beyers het in 1876 die imponerende dubbelverdieping woning gebou met die manjefieke hout- en smeeysterbalkon wat alle kante van die huis omspan. Die naam Erfurthuis is daarna gegee ter herinnering aan die dorp Erfurt in Duitsland, die geboorteplek van die stamvader van die Beyersfamilie in Suid-Afrika. : 18. Isabella was ‘n weduwee; Haar oorlede man was Claas Vechtman, *Merin/Meran, Tirol, Germany, xxx 6.11.1708
Gebeurtenisse:
1. Clause was ‘n burger van Tirol. 2. Gewerk as Houtkapper. 3. Word in 1667 tot drie jaar harde hande arbeid gevonnis; deurdat hy ‘n man met ‘n mes gesteek het.
xxx Lourens Verbrugge
19. Hofsake in Uit die Raad van Justisie, 1652-1672 (Staatsdrukker, Pretoria 1986) verskyn daar verskeie sake waarin "Harmen Jansz" betrokke sou wees: 338, 30.7.1670:
a. Harmen Jansz vs. Willem Willemsz van Deventer; skuld; saak geskik (CJ1, p583) 341, 30.7.1670 b. Harmen Jansz; hout sonder toestemming gekap (CJ1, p592) 396, 1.6.1671 & 6.1.1672, Fiskal cs. Harmen Jansz van Noordhoorn c. Kompanjie se tyd en werktuie vir eie gewin gebruik; ses maande ad opus publicum en ses maande gasie pro fisco. (CJ 2952, p406-408, CJ 1, p672-672,739) d. Nordhorn:
One story holds that the town's name – which means "North Horn" – came about when the town was under attack, in which case a horn – the so-called Nothorn or emergency horn – was blown by the watchmen to warn the Vechteinsel (Vechte Island) inhabitants and also to call for help. Since the town lay north of Bentheim, it is said that this yielded the name Nordhorn-Wikipedia
GEDCOM Source
@R-1093571923@ Web: Netherlands, GenealogieOnline Trees Index, 1000-2015 Ancestry.com Ancestry.com Operations, Inc. 1,9289::0 1,9289::10469395
GEDCOM Source
@R-1093571923@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members. Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=89915663&pid...
GEDCOM Source
@R1200312375@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members.
GEDCOM Source
Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=106302622&pi...
GEDCOM Note
{geni:about_me} http://databases.tanap.net/mooc/ (10 Februarij 1712 MET HAAR DOOD WORD DAAR SLEGS 6 KINDERS GENOEM)
Ook bekend as Beeletjie Frederiks
Bronne:
1. Geslagregister van Vroeë Kaapsef Families - CC de Villiers Coetzee
2. Groot Suid Afrikaanse familienaamboek - Cor Pama.
3. German Personalia at the Cape - 1652 - 1802
Judi Marais- Meyer
=====================================================================================================================
Nickname Beeltje
Because she was Dutch, and was married before 1800, her married names should not be used on the profile anywhere other than in the AKA fields. This is explained in the http://www.geni.com/projects/South-Africa-Profile-Guidelines/16231
Beeltjie Married:
x Claas(Claus) Vechtman * 1635 - † 1708 (73) on May 10, 1671
xx Harmen Jansz Potgieter * circa 1635 - † circa 1706 (71)) on May 8, 1672
xxx Lourens Verbrugge * ? - † ? on November 6, 1707
Isabella Fredericks, SM/PROG MP
Birth: May 8, 1652 Amsterdam, North Holland, The Netherlands
Death: December 1711 (59) Stellenbosch, Cape of Good Hope, South Africa
Immediate Family:
Wife of Claas(Claus) Vechtman; Harmen Jansz Potgieter, SV/PROG and Lourens Verbrugge, SV/PROG Mother of Nicolaas Vechtman; Jan Harmensz Potgieter, b1; Frederik Potgieter, b2; Catharina Hermanszdocther Potgieter, b3 SM; Elisabeth Potgieter, b4; Amerentia Potgieter, b5; Maria Potgieter, b6; Hans Jurgen Potgieter, b7 and Beatrix Hermanszdochter Potgieter, b8 « less
Gebeurtenisse: INLIGTING:-Verskaf deur Ds. MG Mülller
1. Harmen het gebly in Nordhorn in die Groningen Provinsie, Suidwes van die stad Groningen 2. In the oorlogtyd woon hulle by sy stiefouers by the Scholten-Boerdery 3. Na die Grote Oorlog woon Harmen op Bemthorst in Scholten Leibzuchtshaus 4. Vansveranderinge:
a. Potgeter die “oude” Nederduitse vorm b. Die Munsterlandse Potgeiter c. Die Hollandse Potgieter
5. Verhuis vanaf Nordhorn na Amsterdam
6. Die Potgieters het daar op ‘n plaas gewoon, met as bure die Steyn familie; gevolglik ook lewenslange vriende
7. Tree in diens van die VOC
8. Arriveer in die Kaap 1665
9. Word vryburger
10. 1665 boukneg; tree weer in diens van die HOIK
11. 1674 tree weer uit diens van die HOIK
12. Word lid van die Heemraad 1685 en wagmeester' van die artillerie
13. Kommissaris H.W van Reede het hom aangestel as 'n lid van die heemraad in 1685 (saam met Gert van der Bijl, Henning Husing en Jan Cornelis Mostert).
14. Van Reede het na hom as Herman Jansz “Smit” vewys; na aanleiding van sy beroep as ‘n smit
15. Hy het sy ambag by Stellenbosch voortgesit, en later sy stiefseun, Nicolaas Vechtman in die ambag opgelei.
16. Hierdie stiefseun was 'n groot vriend van Adam Tas, wat na hom verwys het as die"kreupel vulkaan" 'n verwysing na die kreupel Romaanse smit-god, Volcanus . 17. 1679 word hy een van die eerste inwoners, wat woon langs die Eertsterivier te Stellenbosch. Waar Erfurthuis vandag staan, is in 1683 aan Harmen Jansz Potgieter toegeken. Johan Marthinus (Jan) Beyers het in 1876 die imponerendedubbelverdieping woning gebou met die manjefieke hout- en smeeysterbalkon wat alle kante van die huis omspan. Die naam Erfurthuis is daarna gegee ter herinnering aan die dorp Erfurt in Duitsland, die geboorteplek van die stamvader van die Beyersfamilie in Suid-Afrika. : 18. Isabella was ‘n weduwee; Haar oorlede man was Claas Vechtman, *Merin/Meran, Tirol, Germany, xxx 6.11.1708
Gebeurtenisse:
1. Clause was ‘n burger van Tirol. 2. Gewerk as Houtkapper. 3. Word in 1667 tot drie jaar harde hande arbeid gevonnis; deurdat hy ‘n man met ‘n mes gesteek het.
xxx Lourens Verbrugge
19. Hofsake in Uit die Raad van Justisie, 1652-1672 (Staatsdrukker, Pretoria 1986) verskyn daar verskeie sake waarin "Harmen Jansz" betrokke sou wees: 338, 30.7.1670:
a. Harmen Jansz vs. Willem Willemsz van Deventer; skuld; saak geskik (CJ1, p583) 341, 30.7.1670 b. Harmen Jansz; hout sonder toestemming gekap (CJ1, p592) 396, 1.6.1671 & 6.1.1672, Fiskal cs. Harmen Jansz van Noordhoorn c. Kompanjie se tyd en werktuie vir eie gewin gebruik; ses maande ad opus publicum en ses maande gasie pro fisco. (CJ 2952, p406-408, CJ 1, p672-672,739) d. Nordhorn:
One story holds that the town's name – which means "North Horn" – came about when the town was under attack, in which case a horn – the so-called Nothorn or emergency horn – was blown by the watchmen to warn the Vechteinsel (Vechte Island) inhabitants and also to call for help. Since the town lay north of Bentheim, it is said that this yielded the name Nordhorn-Wikipedia
GEDCOM Source
@R-1093571923@ Web: Netherlands, GenealogieOnline Trees Index, 1000-2015 Ancestry.com Ancestry.com Operations, Inc. 1,9289::0 1,9289::10469395
GEDCOM Source
@R-1093571923@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members. Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=89915663&pid...
GEDCOM Source
@R1200312375@ Ancestry Family Trees Online publication - Provo, UT, USA: Ancestry.com. Original data: Family Tree files submitted by Ancestry members.
GEDCOM Source
Ancestry Family Tree http://trees.ancestry.com/pt/AMTCitationRedir.aspx?tid=106302622&pi...
Beeltjie (Isabella) Fredericks's Timeline
1652 |
May 8, 1652
|
Amsterdam, Amsterdam, Noord-Holland, Netherlands
|
|
1671 |
September 19, 1671
|
||
1674 |
September 23, 1674
|
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, South Africa
|
|
1677 |
February 28, 1677
|
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|
|
1679 |
November 26, 1679
|
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|
|
1682 |
June 28, 1682
|
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|
|
1684 |
September 17, 1684
|
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|
|
1687 |
August 31, 1687
|
Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
|