Carl Wilhelm Heinrich Pistorius

Is your surname Pistorius?

Connect to 1,196 Pistorius profiles on Geni

Carl Wilhelm Heinrich Pistorius's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Carl Wilhelm Heinrich Pistorius

Carl Wilhelm Pistorius kom in Suid Afrika na Natal in 1840 met sy oom Ernst Pistorius. Sy broer kom later in die jaar met die skip Mazeppa in Natal aan. Bron - Voorrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg Louis Eksteen pagin 37 Hy is begrawe in Grafnommer 1014 Perseel 1K Baken 21. Hy is te Scholss, Tonndorf, Sakse Wiemar Duitsland genore op 26/6/1819 en kom saam met sy ouers na Suid Afrika. Hy trou in 1846 met Johanna Muller (1825 - 8/1/1886). Hulle het 5 kinders. Sy was die dogter van Johannes Petrus Muler en sy 2 vrou DIna Maria Odendaal. JP Muller ws 'n Voortrekker wat in September 1837 uit Swellendam vertrek en hom in Mei 1838 in Pietermaritzburg in Natal bevind. Pistorius het in 1840 met die skip Mazeppa na Natal gekom. Hy was bouer van beroep en het van die 1st huise in Pietermaritzburg gebou. Hy het ook gehelp met die binnewerk van die Gelofteker, o.a. die geelhoutbalke. Saam met sy vader het hulle aan die voet van Town Hill 'n teelmakery begin. Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg deur Louis Eksteen pagina 38

Carl Wilhelm Heinrich (2) and four of his brothers, his father Friedrich Heinrich and uncle Maximillan Ernst emigrated to SA in 1842.

view all

Carl Wilhelm Heinrich Pistorius's Timeline

1819
June 26, 1819
Tonndorf, Thuringia, Deutschland (Germany)
1847
May 30, 1847
Pietermaritzburg, Natal, South Africa
1848
May 21, 1848
1850
June 26, 1850
1853
May 4, 1853
Pietermaritzburg, Natal Colony
1859
July 20, 1859
1909
June 15, 1909
Age 89
Pietermaritzburg, Natal, Suid Afrika
1909
Age 89
Voortrekkerbegrafplaas Baken 21 Perseel 1K, Pietermaritzburg, Natal, Suid Afrika