Carolus Johannes Petrus de Jager

Is your surname de Jager?

Connect to 20,120 de Jager profiles on Geni

Carolus Johannes Petrus de Jager's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Carolus Johannes Petrus de Jager

Carel Johannes Petrus DE JAGER {-b3c3d7e1f1} *03.12.1821  George, 17.03.1822 # boer, eienaar (1861) ½ deel van "Buffelsdrift" & Ged. “Smalldrift”, Oudshoorn dist. van sy ouers ge-erf. Egpaar tree af en woon by hulle jongste seun, Petrus Jacobus Daniël DE JAGER (g5), op die plaas "Donkerhoek” langs die Caledonsrivier, Smithfield dist., Vrystaat † aldaar, 05.01.1900 (78) [VAB J.498]

Trou 16.06.1850 (hy 28, sy 17) Catharina Maria Johanna DE BRUYN {-b5c1d11e4} *Oudtshoorn (haar ABO SK gee Cradock dist.), 08.08.1832  Cradock, 08.10.1832 † Tydens die ABO word sy, ‘n weduwee, gevangene geneem en met haar skoondogter, Maria Cornelia de Jager (nee NORTJE) in die Bethulie Konsentrasiekamp geinterneer. † in die Kamp in tent 94 aan pneumonia, 13.08.1902 (70) Ω Bethulie Bp., d.v. Nicolaas DE BRUYN & Magteld Margaretha VENTER

Ingevolge die bepalings van Carel se oupa en ouma (d7) Carel Johannes & Susanna Scheepers se codocil van 1822 in hulle testament van 1812 het hulle twee seuns hulle eiendomme om die helfte ge-erf . Verder is daarin bepaal dat hulle oudste seuns weer op hulle beurt die plaas eiendomme, wat nie vervreemd mag word nie, weer sal erf. Oupa en ouma se kleinseuns (e1f1) Carel Johannes hierbo en sy neef Carel Johannes Cornelius {e3f2} erf toe by hulle ouers se dood die twee plaas eiendomme. Die ander kleinkinders en naas familie het egter nie daarmee gelief geneem nie en eis ook deel van die twee plase op. Verskeie hofsake in Kaapstad volg waar die howe beslis dat slegs die twee neefs die eienaars is. Sommige van hierdie naasbestaande families het egter menige keer sondermeer op die plaas ingetrek, begin boer, weier om uit te trek en moes deur die Oudstshoorn gereg verwyder word. Tussentyds verkoop neef Carel Johannes Cornelius sy ½ aandeel aan Carel Johannes Petrus. Verdere hofsake volg wat o.a. die reg om van die een neef om aan die ander te verkoop betwis. Vorige sake se uitsprake word weer deur die howe bekragtig en word verwys na die Britse Geheime Raad wat alle aanspraak deur ander familie met koste verwerp.


Carel Johannes Petrus DE JAGER {-b3c3d7e1f1} *03.12.1821  George, 17.03.1822 # boer, eienaar (1861) ½ deel van "Buffelsdrift" & Ged. “Smalldrift”, Oudshoorn dist. van sy ouers ge-erf. Egpaar tree af en woon by hulle jongste seun, Petrus Jacobus Daniël DE JAGER (g5), op die plaas "Donkerhoek” langs die Caledonsrivier, Smithfield dist., Vrystaat † aldaar, 05.01.1900 (78) [VAB J.498] x 16.06.1850 (hy 28, sy 17) Catharina Maria Johanna DE BRUYN {-b5c1d11e4} *Oudtshoorn (haar ABO SK gee Cradock dist.), 08.08.1832  Cradock, 08.10.1832 † Tydens die ABO word sy, ‘n weduwee, gevangene geneem en met haar skoondogter, Maria Cornelia de Jager (nee NORTJE) in die Bethulie Konsentrasiekamp geinterneer. † in die Kamp in tent 94 aan pneumonia, 13.08.1902 (70) Ω Bethulie Bp., d.v. Nicolaas DE BRUYN & Magteld Margaretha VENTER Ingevolge die bepalings van Carel se oupa en ouma (d7) Carel Johannes & Susanna Scheepers se codocil van 1822 in hulle testament van 1812 het hulle twee seuns hulle eiendomme om die helfte ge-erf . Verder is daarin bepaal dat hulle oudste seuns weer op hulle beurt die plaas eiendomme, wat nie vervreemd mag word nie, weer sal erf. Oupa en ouma se kleinseuns (e1f1) Carel Johannes hierbo en sy neef Carel Johannes Cornelius {e3f2} erf toe by hulle ouers se dood die twee plaas eiendomme. Die ander kleinkinders en naas familie het egter nie daarmee gelief geneem nie en eis ook deel van die twee plase op. Verskeie hofsake in Kaapstad volg waar die howe beslis dat slegs die twee neefs die eienaars is. Sommige van hierdie naasbestaande families het egter menige keer sondermeer op die plaas ingetrek, begin boer, weier om uit te trek en moes deur die Oudstshoorn gereg verwyder word. Tussentyds verkoop neef Carel Johannes Cornelius sy ½ aandeel aan Carel Johannes Petrus. Verdere hofsake volg wat o.a. die reg om van die een neef om aan die ander te verkoop betwis. Vorige sake se uitsprake word weer deur die howe bekragtig en word verwys na die Britse Geheime Raad wat alle aanspraak deur ander familie met koste verwerp.

view all 15

Carolus Johannes Petrus de Jager's Timeline

1821
December 3, 1821
George, Cape Province, South Africa
1822
March 17, 1822
George, South Africa
1852
February 1, 1852
1854
November 28, 1854
1856
1856
1857
December 16, 1857
Burgersdorp District, Cape Colony, South Africa
1858
1858
Cradock, Cape Province, South Africa
1862
April 6, 1862
1866
May 19, 1866
' Zevenfontein', Smithfield District, Orange Free State, South Africa