Catharina Margaretha van Eijsleben, b7

public profile

Is your surname Bekker?

Connect to 5,747 Bekker profiles on Geni

Catharina Margaretha van Eijsleben, b7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Catharina Margaretha van Eijsleben (Bekker), b7

Birthdate:
Birthplace: Cape, South Africa
Death: Cape, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Pieter Bekker, SV/PROG and Jannetje de Clercq, SM
Wife of Johan Jacob Posse van Eijsleben
Sister of Gideon Bekker, b1; Hester Bekker; Helena de Wet; Stephanus Johannes Bekker, b4; Dorothea Maria Oosthuizen Du Preez Marx, SM and 2 others
Half sister of Pieter Gouws, b3; Sara Gous, SM; Johanna Gouws, b5; Andries Gauché, b6 and Johanna de Swart, du Preez, b1

Managed by: Jaco Strauss
Last Updated:

About Catharina Margaretha van Eijsleben, b7

Not included as a child of Peter Bekker SV “Genealogical Institute of SA, Stellenbosch, 2011 SAF CD v3” or on http://www.e-family.co.za/ffy/g6/p6676.htm

Could she be Martina Bekker baptised 1710 ?

Peter Becker is in 1673 in Konigsberg, Duitsland, gebore. Hy het in die jaar 1695 as soldaat in Suid-Afrika aangekom, en is in dieselfde jaar deur die H.O.I.K. as boerkneg uitgeleen. Twee jaar later, in 1697 het hy burger geword en hom as boer in Drakenstein gevestig. Hy het in die huwelik getree met Jannetje De Klerk, die weduwee van Andries Gous, en by haar ses kinders gehad: (1) Hester (1700), getroud met Alewijn Smit. (2) Helena (1701), getroud met Jacobus Wilhelmus de Wet. (3) Stephanus (1705), burger te Drakenstein en getroud 16.6.! 729 met Sara Olivier; 8 kinders. (4) Dorothea Maria. (5) Martinus (1710). (6) Catharina Margaretha, getroud 3.4.1740 met Johan Jacob Posse, van Eisleben. Becker is as banneling tussen 1742 en 1747 op Robbeneiland oorlede.

Written by AM van Rensburg en Alwyn P Smit.. Posted in A - C

Pieter BEKKER is in circa 1673 gebore. Hy was van Köningsberg en land aan die Kaap in 1695. Hy trou met Johanna DE KLERK/Jannetie DE CLERCQ, die weduwee van Andries Gous. Aangesien Johanna baie kort na Gous se dood met Bekker getrou het, het "n storie die rondte gedoen dat Bekker vir Gous vermoor het, maar dit is nooit bewys nie. Johanna was die suster van Abraham de Klerk en die dogter van Pieter le Clercq en Sara Cochet.

KINDERS
b1 Gideon, gebore 1698, jonk oorlede
b2 Hester, gedoop Stellenbosch 5 Sep 1700, X Alewijn Smit, De Oude
b3 Helena, gedoop Paarl 24 Des 1701, X Jacobus Wilhelmus de Wet
b4 Stephanus, gedoop Stellenbosch 16 Aug 1705, X 19 Jun 1729 Sara Olivier
b5 Dorothea, gebore 1708
b6 Marthinus, gedoop Stellenbosch 14 Des 1710, X 4 Jan 1736 Johanna Pretorius
b7 Catharina Margaretha, X Johann Jacob Posse van Eyseleben

Bronne:
Heese en Lombard
M Cairns, The Secluded Valley: Tulbagh
J Hoge, Personalia of the Germans at the Cape.
JLM Franken, "Dr J Hoge"s Personalia of the Germans at the Cape", Africana Notes and News, Vol VI, no 1, Dec 1948.
Inligting verskaf deur Daniel Jacobs op SAGenealogie
Ad Biewenga, De Kaap de Goede Hoop -- Een Nederlandse vestigingskolonie 1680 - 1730, pp. 114,115 en 229.

Saamgestel deur:
AM van Rensburg en Alwyn P Smit.

BECKER Pieter - van Deventer, soldaat, 1694
Source: Nationaal Archief: VOC
Volume: 1.04.02 (VOC 1602-1811),
Inventarisnummer: 5414,
Folio: 151


view all

Catharina Margaretha van Eijsleben, b7's Timeline