Catrina (Kay) (Baba) Elizabeth Kloppers

Is your surname van der Merwe?

Connect to 24,343 van der Merwe profiles on Geni

Catrina (Kay) (Baba) Elizabeth Kloppers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Catrina (Kay) (Baba) Elizabeth Kloppers (van der Merwe)

Birthdate:
Birthplace: Headlands, Southern Rhodesia
Death: June 29, 2019 (90)
Kokanje Frail Care Unit, Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Waterberg District Municipality, Limpopo, South Africa (Stroke & Coma.)
Place of Burial: Modimolle (Nylstroom), Limpopo, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Jan Carl van der Merwe and Cecilia Johanna (Hannie) van der Merwe
Wife of Gert Willem Johannes Kloppers
Mother of Private; Anna (Annie) Elizabeth Bekker and Private
Sister of Susanna Jacoba Margaretha van der Merwe; JK (Ouboet) van der Merwe; Izak Andries van der Merwe; Dawid Schalk van der Merwe; Lesya Janetta Jacoba (Kotie) van der Merwe and 4 others

Occupation: Pensioner, Retired
Managed by: Anna (Annie) Elizabeth Bekker
Last Updated:

About Catrina (Kay) (Baba) Elizabeth Kloppers

Catrina Elizabeth van der Merwe is die jongste van 10 kinders, van Jan Carl van der Merwe en Cecilia Johanna Delport. Sy is op Chinika Plaas, Headlands, Suid Rhodesia gebore en bring haar kinderjare daar deur op Chinkia Plaas. Sy gaan skool by Rusape laerskool en gaan Oranje Meisieskool in Bloemfontein, OFS, vir haar hoerskooljare.

Catrina (Kay) (Baba) Elizabeth van der Merwe trou op 2 Augustus met Gert Willem Johannes Kloppers in Headlands, Suid Rhodesia en vestig hulle op Albanie Plaas, Marandellas waar hulle 33 jaar saam boer en hulle drie kinders, Hanelie, Annie en Willem groot maak in die gemeenskap. Kay(Baba) was baie kunstig en het haar uitgeleef in haar tuin en bloemiste werk. Sy het talle trouruikers en blomme rangskikkings gedoen in kerke. Sy het ook verskeie kere saam met 'n span vroue deel geneem aan blomme skoue in Marandellas en Salisbury. Sy het ook 'n paar jaar die blomme gedoen vir die Meikles stalletjie met die Salisbury skou.

Gert en Kay beleef die bosoorlog in 1972-1980 waar hulle ook betrokke raak en hulle deel doen met radiowerk en perdekommandos.

Hulle trek in 1981 van Albanie Plaas, Marandellas, na Nuanetsi toe waar hulle saam vir 12 jaar boer op Alko Ranch. In 1992 is Gert oorlede aan maagkanker en Kay gaan aan met die bees en wild boerdery tot 2007 toe sy na Kokanje aftree-oord toe trek en 12 jaar lank daar bly. Kay word op geneem in die versorgingseenheid van die aftree-oord agv verswakking na 'n ligte beroerte, sy kry 20 Junie 2019 'n beroerte waarna sy in 'n koma is en op 29 June 2019 oorlede is. 'n Grafdiens word gehou en sy is in Nylstroom begrafplaas begrawe.

view all

Catrina (Kay) (Baba) Elizabeth Kloppers's Timeline

1929
January 30, 1929
Headlands, Southern Rhodesia
May 12, 1929
NG Gemeente, Headlands, Southern Rhodesia
2019
June 29, 2019
Age 90
Kokanje Frail Care Unit, Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Waterberg District Municipality, Limpopo, South Africa
July 4, 2019
Age 90
Modimolle (Nylstroom) Cemetery, Modimolle (Nylstroom), Limpopo, South Africa
????
Oranje Girls High, Bloemfontein