Cecilia Geertruida du Plessis

Is your surname du Plessis?

Connect to 18,956 du Plessis profiles on Geni

Cecilia Geertruida du Plessis's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Cecilia Geertruida Erasmus (du Plessis), ERRONEOUS

Also Known As: "Erasmus", "du Plessis"
Birthdate:
Death:
Immediate Family:

Wife of Daniel Elardus Erasmus
Mother of Kmdt. Lourens Abraham Erasmus

Managed by: Timothy Glyndwr Owen Stevenson
Last Updated:

About Cecilia Geertruida du Plessis

•Note: Die 12e kind van Lourens (b3) (volgens SAG Vol. 2), was getroud met:

x 1779 Aletta de Beer xx 21/11/1784 Catharina Elisabeth van der Merwe

(en nie Cecilia G du Plessis soos DV&P sowel as SAG2 dit het nie - verkeerd afgeskryf uit huweliksregister!)

Daniel Elardus het uit sy eerste huwelik 'n seun, Lourens Abraham, gehad en 'n dogtertjie wat jonk oorlede is.

Uit die tweede huwelik was daar twee seuns: Daniel Jacobus ('n van der Merwe naam) en Stephanus Petrus (waarskynlik vernoem na 'n swaer). Lourens Abraham en Stephanus Petrus kom ook nogal dikwels by h ierdie families voor. Verder was Daniel Jacobus en Stephanus Petrus ook getroud met twee susters, dogters van Pieter Ernst Kruger, en gevolglik kom Pieter Ernst ook dikwels in albei die families voor.

view all

Cecilia Geertruida du Plessis's Timeline

1780
December 17, 1780
Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
????
????