Matching family tree profiles for Daniel Jacobus Erasmus, b5c12d3
view all
Immediate Family
-
father
-
stepmother
-
half brother
-
half sister
-
stepmother
About Daniel Jacobus Erasmus, b5c12d3
Die volgende inset verwys nie na hierdie profiel en sy broer nie.
1/SW 12/6 Quitrent Register 1806 - 1817
De Branderivier gel. aan de oude wagendrift agter de Plattekloof. Door wijle hunne vader vermaakt in voorgesch. den 20 Novemb. 1815 Daniel Jacobs. en Petrus Erasmus
Die 12e kind van Lourens (b3) (volgens SAG Vol. 2), was getroud met:
x 1779 Aletta de Beer xx 21/11/1784 Catharina Elisabeth van der Merwe
(en nie Cecilia G du Plessis soos DV&P sowel as SAG2 dit het nie - verkeerd afgeskryf uit huweliksregister!)
Daniel Elardus het uit sy eerste huwelik 'n seun, Lourens Abraham, gehad en 'n dogtertjie wat jonk oorlede is.
Uit die tweede huwelik was daar twee seuns: Daniel Jacobus en Stephanus Petrus.
view all
Daniel Jacobus Erasmus, b5c12d3's Timeline
1785 |
June 30, 1785
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1786 |
November 5, 1786
Age 1
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
1789 |
November 15, 1789
Age 4
|
||
1861 |
October 5, 1861
Age 76
|