Charles Gerhardus Marais

Is your surname Marais?

Connect to 5,000+ Marais profiles on Geni

Charles Gerhardus Marais's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Related Projects

About Charles Gerhardus Marais

Huwelik/Marriage

https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-69H7-1X4?i=63&cc=1478678



Boer op die plaas Nectar, Jonkershoek. Dit is nou 'n roosplaas, en is geskilder deur Gwelo Goodman. Charles se eerste vrou is jonk dood, en hy het toe verlief geraak op Petronella Nielen. Ongelukkig was sy 'n katoliek, en sy familie het hom met groot dreigemente oorreed om van haar weg te bly. Volgens die storie het dit hom byna gebreek. Hy het somber geword en wou met niemand praat nie. Op 'n dag, 'n hele paar maande later, toe hy diep ingedagte op sy perd deur Stellenbosch ry, voel hy iemand die perd se teuels gryp. Hy kyk op, en sien Petronella voor hom staan. Gedemp maar ferm vra sy: "Waarom bly jy weg?" Charles spring van sy perd af en vertel haar die hele storie. "Ag, is dit al?", vra sy. "Dis nie 'n probleem nie. Ek is heeltemal bereid om 'n Protestant te word."

Charles was eers welgesteld, maar die vrystelling van die slawe het hom finansieel swaar getref.

Hy en sy vrou is later alleen in 'n familie-grafkelder naby Stellenbosch te ruste gelê.

view all 17

Charles Gerhardus Marais's Timeline

1792
December 12, 1792
Vlaggeberg, Stellenbosch, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
December 23, 1792
December 23, 1792
1822
November 29, 1822
Stellenbosch, Kaapkolonie, Suid Afrika
1824
September 23, 1824
1827
September 6, 1827
Stellenbosch, Cape Province, South Africa
1829
June 6, 1829
Stellenbosch, Cape Winelands, WC, South Africa
1832
March 12, 1832