Mijnhardus Jacobus Onkruijdt Marais, b2c4d4e6f3g5

Is your surname Marais?

Connect to 10,925 Marais profiles on Geni

Mijnhardus Jacobus Onkruijdt Marais, b2c4d4e6f3g5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Mijnhardus Jacobus Onkruijdt Marais, b2c4d4e6f3g5

Is met sy geboorte deur Mijnhardus Jacobus van Nuldt Onkruijdt aangeneem. Gaan woon by hom en sy vrou in 1835. Erf die plaas Klein Gustrouw van sy pleegvader en neem dit oor op 2.12.1852. Hierdie plaas was by die ingang van die Jonkershoekvallei en het van die hellings van die Sonklipberg tot aan die Eersterivier gestrek.

Hy het vroeg grys geword en sy hare en lang, vierkantig gesnyde baard was vroeg spierwit. Hy was die goedheid self, met sagte stem en fyn maniere. Hy was egter blykbaar 'n besluitlose mens. Sy broerskind, Eugène, het altyd as hy op Klein Gustrouw kom kuier het in die middel van'n groot kamer op 'n Hollandse verebed van agtien duim dik geslaap waarin hy byna versmoor.

Koop die Laan 20, Stellenbosch, in 1903. Woon egter nooit daar nie, maar in Dorpstraat 93, omdat dit 'n groter tuin gehad het. Noem die huis "Rosedale".

view all 17

Mijnhardus Jacobus Onkruijdt Marais, b2c4d4e6f3g5's Timeline

1832
March 12, 1832
1853
October 24, 1853
1854
November 15, 1854
1856
March 1, 1856
Jonkershoek, Kaapkolonie
1858
July 6, 1858
1859
August 10, 1859
1861
May 16, 1861
South Africa
1863
May 1, 1863
Stellenbosch, Cape Winelands, WC, South Africa
1865
May 15, 1865