Matching family tree profiles for Christina Jacomina de Jager, b8c8d5e8f5
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
brother
-
brother
-
brother
-
sister
-
brother
About Christina Jacomina de Jager, b8c8d5e8f5
Standerton concentration camp:
https://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Person/146688/Christina_Jacobmi...
Civil Death Registration
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:W4TG-KG6Z
Sy was ook bekend as ouma Tulpies. Was 'n baie kwaai ou tannie. Sy het bv toe sy viel sy gaan dood, gesê: "Tel my reggop, mens lê nie so en doodgaan nie." Toe haar voete grondvat blaas sy haar asem uit.
-Christa Venter, Agterkleindogter
Sy het geweier om haar goedkeuring te gee aan haar oudste dogter se tweede huwelik. Sy self was 'n weduwee en het nie die nood gesien om 'n tweede man te vat nie, en het self haar 3 kinders grootgemaak. Sy kon geen rede sien hoekom haar dogter nie ook dit kon doen nie.
-Casper Human, agterkleinseun
Sy het gese dat wanneer sy op haar sterfbed le sy haarself sal was en aantrek en dan sal sy self in die kis klim.
-Casper Human, agterkleinseun
Christina Jacomina de Jager, b8c8d5e8f5's Timeline
1865 |
November 10, 1865
|
Ermelo, Transvaal, South Africa
|
|
1884 |
November 9, 1884
|
||
1886 |
December 26, 1886
|
Morgenzon, Eastvaal District Council, MP, South Africa
|
|
1893 |
March 27, 1893
|
Zevenfontein, Ermelo Dist, Zuid Afrikaansche Republiek
|
|
1952 |
May 25, 1952
Age 86
|
Morgenzon, Ermelo, Transvaal, South Africa
|
|
???? |
Zevenfontein Farm, Morgenzon, Eastvaal District Council, MP, South Africa
|