

Christoffel Petrus Lotter ≈ 4/11/1804 † 28/5/1875. Begrawe in die Pietermaritzburg Voortrekkerbegrafplaas baken 22 perseel 1F. Lotter was die 2de kind van Willem Godfried Lotter (≈ 26/7/1778) en Elisabeth Loretta Erasmus. Christoffel tree in die huwelik met Isabella Margaretha Nel ( ≈ 17/12/1786). Sy was die 2de dogter van Philip Nel (≈ 17/12/1786) en Susanna Maria Botha. Hulle het altessaam 9 inders gehad. Lotter was 'n voortrekker wat voor die Groot Trek in die wyk Baviaansrivier, Somerset gewoon het. hy het ook die plaas Doornhoek, naby die kroomierivier, wyk Koonaap, Albany, besit. Hy vertrek reeds voor Maart 1838 na Natal. Toe die Geloftekerk in 1841 voltooi is, het dit 'n platdak gehad. Dit het egter so gelek dat dit vervang moes word. Vir die herstelwerk het Lotter 400 bondels gras geskenk.
Volgens John Bird, waarnemense landmeter generaal se verslag van 1852, het Christoffel Lotter 'n plaas land die pas wat van die Mooirivier na Ladysmith geloop het, besit. In Cloete se lys van plase wat in die 1840's opgestel is, het CPF Lotter die plaas Zeekloofhoek besit asook 4 erwe in Pietermaritzburg
1804 |
November 4, 1804
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
November 4, 1804
|
|||
1825 |
July 3, 1825
Age 20
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1826 |
November 4, 1826
Age 22
|
||
1828 |
March 25, 1828
Age 23
|
Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1833 |
1833
Age 28
|
Cape, South Africa
|
|
1841 |
January 24, 1841
Age 36
|
||
1846 |
1846
Age 41
|
||
1876 |
May 28, 1876
Age 71
|
||
???? |