Hendrik Jacobus Loubser, b2c2d20

Is your surname Loubser?

Connect to 1,931 Loubser profiles on Geni

Hendrik Jacobus Loubser, b2c2d20's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Hendrik Jacobus Loubser, b2c2d20

Also Known As: "Hendricus"
Birthdate:
Birthplace: Kaap, Suid Afrika
Death: January 21, 1832
Tutroe, Clan William, Suid Afrika, Kaap
Immediate Family:

Son of Nicolaas Loubser and Jacomina Jacoba Hendrina Loubser, b2c4
Husband of Catharina Maria Laubscher, b2c2d7 and Isabella Helena Loubser, b3c5d7
Father of Anna Maria Gysberta Bester; Coenraad Hendrik Loubser, d17e2; Dirk Jacobus Loubser; Jacomina Hendrina Loubser; Catharina Johanna Susanna Loubser and 15 others
Brother of Albertus Laubscher, c2d13; Johannes Tobias Loubser, b2c2d14; Martha Cecilia Maasdorp, b2c2d15; Nicolaas Willem Loubser; Petrus Loubser, b2c2d18 and 2 others
Half brother of Hilletje Smit; Maria Johanna Smit, b2c2d2; Petronella Helena Loubser, b2c2d3; Everhardus Johannes Loubser, b2c2d4; Engela Elizabeth Smit, b2c2d5 and 7 others

Managed by: Hester Maria Christina Marx
Last Updated:

About Hendrik Jacobus Loubser, b2c2d20

Nicolaus Loubser * Switserland 1651, kom via Nederland na die Kaap, woon te Stellenbosch, wamaker van beroep † c. 1720 x Kaapstad 16.12.1685 Engeltje QUINT van Leersum, provinsie Utrecht » Leersum 19.11.1668 (sy xx 10.8.1721 Jan Tempel van Amsterdam, Nederland)

b2 Egtbert [later Eduard(t)/Evert] Laubscher, (Loubser^), ≈ 1688-06-13 Kaapse kerk, [vgl transkripsie: Eodem dito (13 Junii) is een kind gedoopt en genaamd Egtbert waar van vader is Claas Loepser, moeder Engeltie Quinz, http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town...] † c 1717 (oud 29, vooroorly sy ouers). Hy het waarskynlik vir sy pa geboer op die plaas Koeberg. Vlg die inventaris van sy boedel [MOOC 8/3 63], gedateer 1717-07-05 was hy die eienaar van 'n halwe deel van 'n plaas (tans nog onbekend), waarde 1500 gulde. Geen testament of enige koopaktes of huurtransaksies in sy naam kon opgespoor word nie. Dus ook nie n handtekening van hom nie. Hy x 1707-09-19 (oud 17 jaar) Kaapse kerk [vlg: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195432-9?cc=1478..., naam aangegee as Evert Loubser] met Hilletje Olivier (a2/b10), * c 1687 Kaap, † 1765-12-10 Kaapstad. Dv Ockert Corneliszoon Olivier (van Ouwerkerk in Nederland, en Aletta of Alitie Verwey (van Woerden in Nederland). Drie kinders., wat hul aanvanklik hoofsaaklik aan die Weskus gevestig het. Een en twintig kleinkinders. Onder sy afstammelinge word die spelling Laubscher, Laubser en Loubser gevind. Hilletjie xx 1719-02-12 Kaapse Kerk, Johannes Mostert (Jan) (b9), * c 1692/1693 Kaapkolonie, ≈ 1693-03-23, † 1729-03-07 Kaapstad, Kaapkolonie, Suid Afrika. Hulle het nog vier kinders. [Mostert-kinders: Johannes (Jan), * c 1719, x Van der Westhuizen; Eduard, ≈ 1721-09-14 Kaapse kerk (Hilletjie se skoonma en die se nuwe man (Tempel), met wie sy die vorige week getroud is, is doopgetuies. Vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195141-83?cc=147..., x Ras); Aletta Gertruida, * c 1723; Elizabeth Johanna, ≈ 1725-09-09, x Loubser (Kyk ook a/b1/c4 hierbo)] Die plaas Koeberg of Blaauw Berg oftewel De Rust Plaets en soms ook genoem Mosterts se Plaas is aan Evert (half porsies elk) saam met die stamvader Nicolaas toegeken en met sy dood word die plaas aan die Mostert-familie se stammoeder, Lijsbeth Nieumeyer, verkoop. Met haar dood erf hulle jongste seun, Johannes (b9), die plaas. Hilletjie erf die plaas by Jan en bemaak die plaas daarna aan haar seun. Sy xxx > 1729 Johannes F. De Kock, * c 1687, † c 1729. [bron: http://www.diedericks.co.za/aqwg100.htm#2923]. Op 1736-04-26 word aan haar “37 morgen 296 roods of land in the Cape District, next to her farm of Stellenburg at a rent of four shillings per morgen per year”toegeken [vgl: http://www.ballfamilyrecords.co.uk/mostert/I224.html].

c2 Nicolaas Loubser, * 1705?, ≈ 1710-06-01 Kaapse kerk [vgl: https://familysearch.org], (vlg‘n ander bron is hy ≈ 1717-07-05 Stellenbosch, maar hierdie inligting kon nie gevind word in die doopregister van Stellenbosch wat nagegaan is nie). Hy x 1731-01-14 Kaapse kerk, Anna Catharina Feyt (b1), ≈ 1714-08-05 Kaapse kerk [vgl: https://familysearch.org], † 1758-03-25 Kaapstad (n Ander bron sê † 1758-11-27). Dv Conrad Heinrich Viedt (of Feyt), * 1683, † omstreke 1727. (Arriveer vanaf Alwerdissen gedurende 1708 as soldaat, burger 1712, silwersmid in Kaapstad) en Petronella Bockelberg (Bockelenberg), * 1698. [Die huwelikregister van 1712-09-04 Kaap gee haar ouers se name aan as Coenraad Hendrik Feÿt en Pitternelle Bokkelberg van die eiland Mauritius, [vlg: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195456-69?cc=147...] Anna se testament is geregistreer 1758-12-21. Twaalf kinders en hulle het 85 kleinkinders. Op 1761-04-26 onderteken hy 'n sekretariële akte waarin dit gestel word dat sy eerste vrou Catharina Feyt, oorlede is, dat hy hom in 'n tweede huwelik wil begewe en gee die name van sy tien kinders by haar. Hy teken as “Nicolaas Loubser" en daar word na hom verwys as: ‘den burger Lieutenant Mons: Nicolaas Loubser Evertz.". Hy xx 1761-05-10 [vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12574-85783-80?cc=1392..., hier word foutiewelik na hom verwys as Nicz], Jacomina Hendrina van Zyl (b2/c4), ≈ 1739-08-16 Drakenstein Paarl. Dv Albertus van Zyl en Martha Vivier (b8). Op 1761-11-28 in ‘n gesamentlike testament met sy 2de vrou, word hul genoem ‘den Burger Lieutenant Sr. Nicolaas Loubser Evertz. en juffrouw Jacomina Hendrina van Zeijl, beide van Cabo de Goede Hoop geboortig’en woonagtig te: ‘woonplaats genaamt Mollenberg, gelegen aan diep Rievier" en ‘de drie in leening zijnde veeplaatse geleegen in 't Bockevelt en genaamt de Groene Revier, de Kliprivier en de Nassa Ramba". Op 1815-10-21 wysig sy haar testament en word daar na haar verwys as: Jacomina Hendrina van Zijl, weduwe wijlen den Burger Nicolaas Loubser Evert zoon'. In die inventaris van haar boedel is sy: weduwe van wijlen den Heer Nicolaas Laubscher de oude'. As woonplek word verwys na: haar woonplaas geleegen tusschen de Klijne Paarden en Dassenberg (Klein Paardeberg) aan de diep Rivier genaamd Mollenberg'. Nege kinders met 71 kleinkinders. Burger Stellenbosch. Woon Kaapse distrik, na 1820, Swartland, na 1822 Saldanha. Vlg De Villiers en Pama is dit Nicolaas Laubscher (b1/c1/d2) wat met haar getroud is, maar navorsing deur Boonzaaier het die plasing aldaar bevraagteken. Vergelyk ook inligting by b1/c1/d2 hierbo. Nicolaas erf die plaas De Rust Plaets by sy ma. Hy verkoop later weer die plaas aan sy skoonseun, gade van sy dogter Aletta Geertruida (d6). Daarna bly die plaas vir baie geslagte in Mostert besit en later bekend as Blaauwberg. Later raak die plaas die eiendom van Geezje Maria Jeanetta Hendriena Laubscher, getroud met Kotze. Later is die plaas besit deur Jimmy van Niekerk wat dit verkoop het aan Melt van der Spuy Loubser.

d20 Hendricus Jacobus Laubscher^, * 1774-07-13 plaas Groenrivier, Clanwilliam, ≈ 1774-10-02 Swartland. [Vlg De Villiers en Pama is hy in 1764 gebore en gedoop, dit is egter nie korrek nie]. Hy † 1832-01-21 sy plaas Troe-Troe, mond van die Olifantsrivier, Clanwilliam-distrik. Hy x 1804-03-25, sy kleinniggie se dogter, [Izabella] Sibella Helena Wiese (b3/c5/d7) [Isabella vlg sk], * 1785-11-23 Leeuwvallei, Bergrivier, Distr. Malmesbury, ≈ 1785-12-25 Swartland, † 1856-12-14 “ter haar huis ter plaatze” (Troe-Troe) True-True, wyk mond der Olifantrivier, distr. Clanwilliam [MOOC 6/9/73(3611)] [70j 2m]. Landbouwster. Dv Petrus Benjamin Wiese en Isabella Laubscher (b1/c1/d6). Tien kinders. Woon Piketberg, Clanwilliam, Olifantsrivier. Plaas Trou Trou (ook Troe Troe of Tru Tru) is die hedendaagse Vanrhynsdorp. Troe Troe se registrasie is in 1836 deur Sir Benjamin D'Urban goewerneur van die Kaap onderteken met JB Wiese, T Wiese, Dirk van Rhyn, Hendrik Nicolaas van Rhyn en H. J. Laubscher as eienaars.

Birth Date 1764

Death Date 1832

First Name Hendricus

Middle Name Jacobus

Last Name Loubser

Gender Male

Baptism Date 10/2/1764

Death Location Tutroe, Clan William, Sui Afrika, Kaap

Judi Marais-Meyer register

Eie inventaris MOOC8/73.75 ged 26/3/1832

Hy laat sy vrou en 9 kinders agter asook twee slawe en 2 plase.


b2c2d17 Coenraad Hendrik Laubscher^, * 1768-07-19, ≈ 1768-10-02 Swartland. Hy is op 1835-04-11 Langerus, Kiekoesvallei oorlede [MOOC6/9/4(722)]. Boer op die plaas Uylekraal. Baie behendig met 'n sweep en met perde.

view all 25

Hendrik Jacobus Loubser, b2c2d20's Timeline