Nicolaas Loubser

Is your surname Loubser?

Connect to 2,044 Loubser profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Nicolaas Loubser

b2 Eduard » Stellenbosch 13.6.1688 † 1717 x 19.9.1707 Hilletje OLIVIER † Kaapstad 10.12.17

c2 Nicolaas » Kaapstad 1.6.1710 † 1758 x 14.1.1730 Anna Catharina FEYT » 5.8.1714 † Kaapstad 27.11.1758 d.v. Conrad Heinrich Viedt en Petronella Bockel(en)berg

Nicolaas trou in Stellenbosch met '''Anna Catharina Feyt''' *1714 in Kaapstad, ~5 Aug 1714.''' Hul neënde kind heet Everhardus Johannes en word in 1749 gebore. Hulle het twaalf kinders.''' Anna sterf in Kaapstad 27 Nov 1758.  XX Nicolaas hertrou 10 Mei 1761 met '''Jacomina Hendriena van Zyl'''

. Uit hierdie huwelik word nege kinders gebore –

Hy het altesaam een-en-twintig kinders

Bronne/sources.

Judi Marais-Meyer register

Emmerentia v Rensburg register

Geslagregister van Vroeë Kaapse families - C C de Villiers - (Prof.)

MOOC8/4.35

Nicolaas Loubser - a1b2c2- gebore ca 1710 en gedoop 1/7/1710 trou op 14/1/1731 met Anna Catherina Feyt.



Nicolaas Loubser, * 1705?, ≈ 1710-06-01 Kaapse kerk [vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-194743-17?cc=147...], (vlg‘n ander bron is hy ≈ 1717-07-05 Stellenbosch, maar hierdie inligting kon nie gevind word in die doopregister van Stellenbosch wat nagegaan is nie). Hy x 1731-01-14 Kaapse kerk met Anna Catharina Feyt (b1), ≈ 1714-08-05 Kaapse kerk [vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195345-21?cc=147...], † 1758-03-25 Kaapstad (n Ander bron sê † 1758-11-27). Dv Conrad Heinrich Viedt (of Feyt), * 1683, † omstreke 1727. (Arriveer vanaf Alwerdissen gedurende 1708 as soldaat, burger 1712, silwersmid in Kaapstad) en Petronella Bockelberg (Bockelenberg), * 1698. [Die huwelikregister van 1712-09-04 Kaap gee haar ouers se name aan as Coenraad Hendrik Feÿt en Pitternelle Bokkelberg van die eiland Mauritius, [vlg: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-267-11116-195456-69?cc=147...] Anna se testament is geregistreer 1758-12-21. Twaalf kinders. en hulle het 85 kleinkinders. Op 1761-04-26 onderteken hy 'n sekretariële akte waarin dit gestel word dat sy eerste vrou Catharina Feyt, oorlede is, dat hy hom in 'n tweede huwelik wil begewe en gee die name van sy tien kinders by haar. Hy teken as “Nicolaas Loubser" en daar word na hom verwys as: ‘den burger Lieutenant Mons: Nicolaas Loubser Evertz.". Hy xx 1761-05-10 [vgl: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12574-85783-80?cc=1392..., hier word foutiewelik na hom verwys as Nicz], Jacomina Hendrina van Zyl (b2/c4), ≈ 1739-08-16 Drakenstein Paarl. Dv Albertus van Zyl en Martha Vivier (b8). Op 1761-11-28 in ‘n gesamentlike testament met sy 2de vrou, word hul genoem ‘den Burger Lieutenant Sr. Nicolaas Loubser Evertz. en juffrouw Jacomina Hendrina van Zeijl, beide van Cabo de Goede Hoop geboortig’en woonagtig te: ‘woonplaats genaamt Mollenberg, gelegen aan diep Rievier" en ‘de drie in leening zijnde veeplaatse geleegen in 't Bockevelt en genaamt de Groene Revier, de Kliprivier en de Nassa Ramba". Op 1815-10-21 wysig sy haar testament en word daar na haar verwys as: Jacomina Hendrina van Zijl, weduwe wijlen den Burger Nicolaas Loubser Evert zoon'. In die inventaris van haar boedel is sy: weduwe van wijlen den Heer Nicolaas Laubscher de oude'. As woonplek word verwys na: haar woonplaas geleegen tusschen de Klijne Paarden en Dassenberg (Klein Paardeberg) aan de diep Rivier genaamd Mollenberg'. Nege kinders. met 71 kleinkinders. Burger Stellenbosch. Woon Kaapse distrik, na 1820, Swartland, na 1822 Saldanha. Vlg De Villiers en Pama is dit Nicolaas Laubscher (b1/c1/d2) wat met haar getroud is, maar navorsing deur Boonzaaier het die plasing aldaar bevraagteken. Vergelyk ook inligting by b1/c1/d2,

view all 27

Nicolaas Loubser's Timeline

1710
June 1, 1710
Kaapstad,Kaapkolonie,Suid Afrika
1710
Cape Town, Cape of Good Hope
1732
March 23, 1732
Malmesbury, South Africa
1734
April 11, 1734
Stellenbosch, Cape, South Africa
1736
1736
Cape Town, South Africa
1738
July 20, 1738
1740
October 5, 1740
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1743
1743
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1745
1745
Stellenbosch, Cape, South Africa