Dr Otto Karl Heinrich Krause, b1

How are you related to Dr Otto Karl Heinrich Krause, b1?

Connect to the World Family Tree to find out

Dr Otto Karl Heinrich Krause, b1's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Dr Otto Karl Heinrich Krause, b1

Birthdate:
Birthplace: Bethanie, Orange Free State Boer Republic, South Africa
Death: July 27, 1941 (89)
Yorkweg 40, Bloemfontein, Orange Free State Province, Union of South Africa
Place of Burial: Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
Immediate Family:

Son of Rev. Dr Carl Johann Gottlieb Krause, SV/PROG and Friederike Anna Krause, SM/PROG
Husband of Jemima Cornelia Krause, g6h12
Father of Cornelius David Krause; Anna Wilhelmine Krause; Otto Friedrich Albert Krause; Dr Emilia Bertha Marie Theron; Jemima Lydia Rautenbach and 4 others
Brother of Albert Edward Jacobs Krause, b2; Dr. John William Krause, M.D., b1; Anna Sophia Wilhelmina Krause, b4; Carl Albert Friederich Krause, b5; Agnes Emma Johanna Krause, b6 and 6 others

Occupation: Medical practitioner, Medical doctor
Managed by: Leoné Gardner
Last Updated:

About Dr Otto Karl Heinrich Krause, b1

Death notice & probate.



Otto Carl Heinrich Krause

Dr. Otto Krause was die eerste student van die Grey College wat die Universiteits - Grade M.B.,C.D. behaal het. Berlyn 1875. In Suid Afrika terug het hy 'n uitgebreide praktyk in die Suidelike Vrystaat en Noordelike Kaapprovinsie gehad. Gedurende die tweede Vryheisoorlog was hy hoof van die Vrystaatse Boere - Ambulans, Colesberg - Kommando, waar hy vriend en vyand streng volgens Geneva - konvensie behandel het. Met die terugtog uit Kaapkolonie is hy krygsgevangene geneem en deur Genl. Clements gevra waarom die boere op ambulans geskiet het by Colesberg. Sy antwoord was, omdat al die kanoniers behalwe een by die engelse kanonne gewond was en omdat nadat die ambulans die gewondes weggehaal het was daar weer 'n volle bemanning by die kanonne. Op Jagersfontein was hy sonder inroep van getuies deur 'n Engelse Krygsraad veroordeel. Terwyl ook die dagvaardiging in verband daarmee volgens Britse Militere wet drie dae te laat uitgereik was. Teruggekeer in Bloemfontein in 1901, het hy mediese hulp verleen aan 13 000 vroue en kinders van die konsentrasie kamp. Waarvoor hy 'n dank Memorium ontvang het. Gedurende die griep - Epidemie in 1918 het hy met sukses 1 350 gevalle behandel. Hy was die eerste wat 'n plaas met draad omhein het in die Vrystaat, 1881. Ook die eerste wat 'n selfregulerende windmeul ingevoer het, 1887. Hy was n ywerige versamelaar van Geskiedkundige voorwerpe en het 'n groot aantal waardevolle portrette en stukke aan die Oorlogs Museum geskenk. Ook het hy aan die dorp Wepener 'n Borsbeeld van Louw Wepener geskenk wat hy self onthul het by die opening van die Louw Wepener hek. Hy was 'n groot vriend van die arme. Nooit iemand ongeholpe terug gestuur nie. Ook was hy 'n groot Afrikaner in die regte sin van die woord.

Source: Geskrywe op Graf.

The Genealogical Society of South Africa eGSSA branch - Contributed by: Pieter Taljaard

http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=3256162

Boedel / Estate No. VAB MHG 33162

DEPOT VAB SOURCE MHG TYPE LEER SYSTEM 02 REFERENCE 33162 PART 1 DESCRIPTION KRAUSE, OTTO CARL HEINRICH. EGGENOTE: JEMIMA CORNELIA (GEBORE VISSER). STARTING 19410000 ENDING 19410000



Death record of mother Anna Frederika Kellner Krause (South Africa, Transvaal, Probate Records from the Master of the Supreme Court, 1869-1958): https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-D32T-G?i=1267...

view all 13

Dr Otto Karl Heinrich Krause, b1's Timeline

1852
February 14, 1852
Bethanie, Orange Free State Boer Republic, South Africa
1882
May 5, 1882
1884
April 11, 1884
1887
July 17, 1887
Liebenbergspan, Edenburg, Xhariep, Free State, South Africa
1888
November 5, 1888
1890
June 18, 1890
Philippolis, Orange Free State Boer Republic, South Africa
1892
October 15, 1892
Philippolis, Orange Free State Boer Republic, South Africa
1897
August 31, 1897
Philippolis, Free State, South Africa
1941
July 27, 1941
Age 89
Yorkweg 40, Bloemfontein, Orange Free State Province, Union of South Africa