Matching family tree profiles for Ds Adriaan Jacobus van Wyk
view all
Immediate Family
-
daughter
-
mother
-
sister
-
brother
-
brother
-
sister
-
brother
About Ds Adriaan Jacobus van Wyk
Ds. Adriaan Jacobus van Wijk (Boshof, Oranje-Vrystaat, 23 Julie 1872 - Franschhoek, 21 Augustus 1966) was 'n leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk van 1900 tot 1943, maar hy word veral onthou as die eerste skrywer van die Bybelse dagboek Uit die Beek, wat hy meer as 40 jaar lank behartig het en wat sedert omstreeks 1906 onafgebroke elke jaar verskyn. Die Kaapse Sinode het hom as skriba gekies in 1928 en 1932 en as moderator in 1936 en 1940.
Gemeente(s) Heidelberg, Kaap, Britstown, Kuilsrivier, Franschhoek Jare aktief 1900 - 1943 Kweekskool Universiteit Stellenbosch
For more infomation about Ds. Adriaan Jacobus van Wijk go to this link http://www.wikiwand.com/af/A.J._van_Wijk
view all
Ds Adriaan Jacobus van Wyk's Timeline
1872 |
July 23, 1872
|
Boshof, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|
|
1903 |
June 28, 1903
|
||
1906 |
November 13, 1906
|
Britstown, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
|
|
1916 |
November 12, 1916
|
||
1966 |
August 21, 1966
Age 94
|
Franschhoek, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|