![](https://www.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1646154955)
![](https://www.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1646154955)
Editor of the church weekly "De Hoop", secretary of the Nederlandse Gereformeerde Zendingsvereeniging.
Author of i.a.
"Een jaar op reis in dienst der Zending" and
"De Worstelstryd der Transvalers" and
"Het land mijner Vaderen"
Cachet, Frans Lion, predikant en skrywer. 1835: Gebore in Amsterdam uit Joodse ouers. Die familie word tot die Christendom bekeer en Frans studeer in die teologie aan die Skotse Seminarium in Amsterdam.
1862: Vertrek na Suid-Afrika om as sendeling onder die heidene werksaam te wees en word in Kafferland deur die Presbiterium van die Skotse Kerk georden. 1863: Gaan op versoek van ds. Huet na Ladysmith, Natal, as waarnemende predikant.
Word daarna predikant op Utrecht. 1866: Onder sy leiding word die Ned. Geref. Kerk van Transvaal gestig, nadat 'n poging tot vereniging met die Hervormde Kerk misluk het.
1873: Keel' terug na Nederland, waar hy predikant van Valkenburg word. 1875: Sy Vijftien Jaren in Zuid-Afrika verskyn. 1876: Keel' terug na Suid-Afrika en word predikant op Villiersdorp.
1880: Keel' weer na Nederland terug. 1882: Sy werk Worstelstrijd der Transvalers aan het V olk van Nederland verhaald verskyn.
1899: Oorlede.
From Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962
https://af.wikipedia.org/wiki/Frans_Lion_Cachet
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47...
https://www.researchgate.net/publication/307851432_Ds_Frans_Lion_Ca...
Een van 2 predikante wat die Voortrekkers daaraan moes herinner om die Bloedrivier-gelofte na te kom: “Dit is vreemd dat die eerste amptelike instelling van die Gelofteherdenking dus aan Huet en Cachet, wat beide in Nederland gebore is en nie aan die Groot Trek deelgeneem het nie, te danke is.” (https://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/26588/Complete.pd...)
Alhoewel Ds Lion Cachet ‘n immigrant was, met ‘n plaaslik-gebore vrou getrou het en ‘n dogter hier verwek het, kan hy waarskynlik nie as ‘n progenitor beskou word nie. Hy het na ‘n tydperk hier teruggekeer na Nederland, weer na SA gekom en toe finaal teruggekeer na Nederland en sy vrou en dogter saamgeneem, synde hulle daar sterf. Dogters dra nie die van oor nie.
1835 |
January 28, 1835
|
Amsterdam, NH, Nederland (Netherlands)
|
|
1862 |
December 12, 1862
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1899 |
November 27, 1899
Age 64
|
Bergen op Zoom, NB, Nederland (Netherlands)
|
|
???? |