Matching family tree profiles for Floris Johannes Venter
Immediate Family
-
daughter
-
sister
-
brother
-
brother
-
sister
About Floris Johannes Venter
Florisbad is geen dorp nie, dit is slegs ’n oud-vakansieoord en nou ’n Argeologiese navorsingsentrum wat onder die bestuur van die Nasionale Museum van Bloemfontein ressorteer. Die plaas, Jakkalsfontein, wat ’n Soutpan ingesluit het, is in 1840 deur J.M. Lehman aangelê. Na sy dood het die Voortrekker kommandant Hendrik Venter (Hendrik Venter)die plaas Jakkalsfontein oorgekoop. Dit het die warmwaterbron Florisbad, digby Soutpan, ingesluit.
Op ’n rantjie langs die oewers van die pan is die argeologiese perseel Florisbad wat ver buite die grense van die land roem vir die Vrystaat en die Nasionale Museum in Bloemfontein verwerf het.
Die verhaal van Florisbad gaan terug na 1835 toe Hendrik Venter by dié digbegroeide fontein kamp opgeslaan het. Na sy dood het sy kleinseun Floris (Floris Johannes Venter), eienaar van die plaas geword. Hy het die warm mineralebron ontwikkel. Dit het later landwyd as Floris se bad bekend geword. Vandaar die naam Florisbad.
Floris Johannes Venter's Timeline
1869 |
December 24, 1869
|
Bethulie, Free State, South Africa
|
|
1893 |
June 2, 1893
|
||
1895 |
November 10, 1895
|
Florisbad, Brandfort, Free State, South Africa
|
|
1897 |
April 20, 1897
|
Florisbad, Brandfort, Orange Free State, South Africa
|
|
1941 |
August 21, 1941
Age 71
|
Plaas / Farm "Florisbad", Brandfort, Free State, South Africa
|
|
???? | |||
???? |
Soutpan, Florisbad 686, farm cemetery, Brandfort, Free State, South Africa
|