Frederik Hendrik Swanepoel

Is your surname Swanepoel?

Research the Swanepoel family

Frederik Hendrik Swanepoel's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Frederik Hendrik Swanepoel

1. Met sy kind Frederik Hendrik (d3) se doop is die opmerking ‘Geen Woonplaats’ in die doopregister geskryf. 2. Adres ten tye van sy kind Hendrina (d4) se doop: aan Zwarteberg.


Doop-Frederik Hendrik Swanepoel-1756-04-18 (regtervel, inskrywing 13)

Die Swanepoelstamouers is die doopgetuies. Hierdie rekord bevestig dat hulle teen April 1756 nog in lewe was. “Item” dui moontlik op “idem”, nes dit(t)o, d.w.s dieselfde as die vorige. Ander bronne dui op selfs hoër ouderdomme, maar hierdie is verdere ondersteuning. Pieter Swanepoel sou 78 wees met hierdie doop, maar Maria Sibella Sachs se geboortedatum is nie so seker nie. Mens wil dit half nie glo nie, gegewe die jeugdige ouderdomme waarop mense destyds oorlede is, insluitend van hulle eie kinders.

Skakel en mening bygedra deur David Abraham Swanepoel

view all 14

Frederik Hendrik Swanepoel's Timeline

1750
April 26, 1750
Tulbagh
1756
April 18, 1756
April 18, 1756
Tulbagh, Cape
April 18, 1756
1756
Swartebergen, Swartberge distrik, Suid Afrika, Kaap
1802
October 17, 1802
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1804
August 29, 1804
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1805
September 8, 1805
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
1809
July 27, 1809
Swartberg, South Cape DC, Western Cape, South Africa