![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1698169356)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1698169356)
Geertruida Gesina Cornelia Labuschagne {ab2c4d1e11} is gebore 3 Okt 1818 of 3 Nov 1818 te Kamdebo,is gedoop op 12 Apr 1819 te Cradock, en oorlede omstreeks 1858 ongeveer 40 jaar oud.
Ander name vir Geertruida is Gertruida Gesina Cornelia en Gesina Cornelia.
Geertruida is getroud met Frans Lourens Labuschagne Voortrekker {ab2c4d3e6}, seun van Casper Jeremias Labuschagne Voortrekker {ab2c4d3} en Petronella Catharina Nel {a1b9c2d9}, op 6 Okt 1834.
Frans is gebore op 9 Apr 1811 is gedoop op 1 Mar 1812 te Graaff-Reinet, en oorlede op 15 Jan 1870 te Mains, Ladysmith, Natal in die ouderdom van 58 jaar.
Hulle het sewe kinders gehad:
Casper Jeremias, Jan Harm, Frans Lourens Marthinus, Philippus Gerhardus Albertus, Susanna Catharina, Petronella Catharina Geertruida Gesina en Jacobus Christiaan Ernst.
1818 |
1818
|
||
1839 |
December 22, 1839
|
dist. Colenso
|
|
1841 |
November 11, 1841
|
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1846 |
August 1, 1846
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1848 |
November 28, 1848
|
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1851 |
1851
|
||
1856 |
1856
|
||
1856
|
Potchefstroom, Southern DC, NW, South Africa
|
||
???? |